Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Lodge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Flame Lily
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplansitarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n aparte eetarea, privaat tuin met braaigeriewe, OpenView en WiFi. Hierdie eenheid het nie toegang tot die plonspoel nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs Disa Loft toegang tot die plonspoel het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Disa Loft
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplansitarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is, balkon, privaat plonspoel, braaigeriewe, OpenView en WiFi. Hierdie eenheid bied toegang tot 'n plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs Disa Loft toegang tot die plonspoel het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTBjNDFmLWM4ZDMtNGZkNy1hMzdhLTEyNWEyZmJjYzkyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Well Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019487951682 18.369928220902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang