Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Kairos Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Janey K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey K

Gemaklike, ruim woonstel.

Ons as gesin het baie lekker gebly by Kairos lodge. Die gasheer was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die woonstel is ruim en skoon en is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Kairos Lodge se terugvoer

Thank you for coming to stay, was great to meet you all.

Kairos Lodge
Louie E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louie E

Sal nooit weer daar gaan bly. Dit is 'n koue, nat, onpersoonlike plek.

Sal nie eers weer gratis daar gaan bly nie. Het vier dae betaal, maar na drie dae vertrek. Gasverwarmer met warmwaterbottels vir beddens, geen matte op die vloer. Braai-fasiliteite is pateties.

Gareth L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth L

Beautiful accommodation.

Well positioned to get around the whole of the Southern Suburbs with ease. Hosts we're fantastic and very assisting. Cottage is prepared for load shedding. Host has his beautiful artwork on display in the cottage.

Kairos Lodge se terugvoer

Thank you for coming to stay at Kairos - was great to meet you all. Stay safe and well Kind regards Ali and Ian

Kairos Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTBjNDFmLWM4ZDMtNGZkNy1hMzdhLTEyNWEyZmJjYzkyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 8 Well Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019487951682 18.369928220902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang