Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kairos Lodge is in Houtbaai geleë en is op twee hektaar grond wat uitkyk op die agterkant van Tafelberg in die hartjie van die rustige Disariviervallei te midde van asemrowende berguitsigte. Die baie goed toegeruste grasdak-solderkothuis straal plattelandse atmosfeer uit.

Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied, een op die grondvloer en die ander op die eerste verdieping. Albei eenhede het slaapplek vir 4 gaste elk en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met OpenView, WiFi en privaat braaigeriewe. Die boonste eenheid, Disa Loft, het toegang tot sy eie plonspoel.

Perde wei in ons kampe en die eienaars het 2 vriendelike honde en katte op die perseel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en die sekuriteit is uitstekend.

Kairos bied 'n perfekte geleentheid om te ontspan en die skoonheid van die plattelandse Houtbaai-vallei te geniet terwyl jy die beste geriewe wat die Kaapse Skiereiland en omgewing bied verken. Die eenheid is ongeveer 3,5 km vanaf die Houtbaai-strand en 6 km vanaf die Llandudno-strand geleë. Kairos is net 20 minute vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kairos Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTBjNDFmLWM4ZDMtNGZkNy1hMzdhLTEyNWEyZmJjYzkyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 8 Well Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019487951682 18.369928220902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang