Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaiser's Rooms

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Aloe-kamer het 'n gemaklike dubbelbed, 'n rusbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ekstra linne word op versoek voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n slim-TV met DStv in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n tafel met stoele vanwaar gaste die omgewing kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Spekboom
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Spekboom-kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, lugbraaier, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n slim-TV met DStv in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n tafel met stoele vanwaar gaste die pragtige omgewing kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mimosa
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mimosa-kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ekstra linne word op versoek voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n slim-TV met DStv en 'n waaier in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n tafel met stoele vanwaar gaste die pragtige omgewing kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Coral
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Coral-kamer het 2 gemaklike enkelbeddens, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ekstra linne kan voorsien word indien daar vooraf versoek is. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Beskuit word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n slim-TV met DStv en 'n waaier in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n tafel met stoele vanwaar gaste die pragtige omgewing kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-weg 19, Grahamstad/Makhanda, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90289e0ff1abf567cc0304d5a9e85299ac15a582e2e58bea5f5805b70b8bd3832c365cb225d2804f640d3864d4442d15b4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 19 Oatlands Road Grahamstown/Makhanda 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3040752 26.5229908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang