Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kakibos Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantasties! Wat 'n ongelooflike ervaring in die bos. Ons is ou bosvelders, maar dit was ons eerste keer in Dinokeng. Ongelooflike gasvrye mense wat ons ontvang het en seker gemaak het ons het alles. Die huis was lekker uitgerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Beddens was mooi skoon en die hele plek het nes jou eie huis gevoel. My kinders het vreeslik lekker baljaar in die swembad van oggend tot aand. Die drinkgat vir die diere was welkomend wanneer jy vroegoggend jou koppie koffie geniet. Bokkies, zebras, jakkals en baie tarentale het ons kom groet. My man het natuurlik baie van die braai area geniet, veral omdat hy 'n lekker vuurtjie vir atmosfeer kon maak. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Ons is bly julle het dit geniet, kom gerus weer.

Maryke E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lekker wegbreek nie te ver uit die stad nie. Ons het baie lekker gebly by Kakibos. Die huis was ruim, skoon en baie goed toegerus; ons het niks gekort nie. Gashere is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Lekker in die bosveld met baie diere wat die watergat kom besoek het. Ons was 4 vrouens en het heerlik om die vuur gekuier in die aande sonder om onveilig te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Dit was lekker om julle hier by ons te he, kom gerus gauw weer.

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely bushveld stay. We had a lovely few days at Kakibos accommodation. We saw game right up close as we sat outside on the stoep or under the lovely big Fig tree. Making a fire at night under the bushveld sky was magical. The cottage was clean and well equipped, and we had everything that we needed. Our hosts were very friendly, and when our car battery died, they were so helpful to get it sorted. We will definitely go back! I can highly recommend this accommodation. And, it's a bonus that it's so close to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
It was a pleasure hosting you, Christa. Glad you enjoyed it!

Roline V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Excellent. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Ek is bly julle het dit geniet, Roline. Kom gerus weer.

Albri S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike bosveld atmosfeer, in gerief. Lieflike huis, baie goed toegerus met alles wat nodig is. Watergat reg voor die huisie se stoep waar vele diere kom water drink. Swembadjie net reg vir afkoel. Baie vriendelike gashere. Alles ingerig om 'n lekker bosveld uitspan te bewerkstellig! Beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Heidi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die "splash pool" was 'n bonus en die water drinkplek 'n groot aanwins. Ja, ons het heerlik gebly. Ruim vertrekke, goed toegerus en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit het gevoel of jy by familie wat jy lanklaas gesien het kuier! Ons het heerlik gebly. Daar is 'n watergat reg oorkant die huis wat mens toelaat om heelwat diere te sien. Uiters vriendelike ontvangs en hulle laat geen steen onaangeraak om aan jou die beste diens te lewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Baie dankie vir die mooi woorde, Alida. Dit was lekker om julle hier by ons te he en ek is bly julle het dit so geniet.

George V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Al was dit 37 grade Celsius, was die verblyf baie aangenaam. Die plek was mooi skoon, baie goed toegerus, baie lekker groot. Die gashere was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Ons is bly julle het lekker gebly, George. Sien julle weer.

Pieter F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms en ons het dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gekuier. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die watergat is besonders en ons het baie diere sien water drink. Die plonspoel was 'n lafenis op die warm dae. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Baie dankie, ons sien julle gou weer.

Chrisna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rus en vrede. Heerlike langnaweek in die bos. Ruim eenheid met alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nickus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R2 760
R 2 760 R 1 932
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 760
R 2 760 R 1 932
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenplaas, Erfdeel 49, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92addde200ac480b710a6a328ccaab7d5310d6ff205b7ca1b473158c95817aa74793cc232fea13ea40f32579c2615d7f42b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 760 nouVanaf R1 932 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Welgevonden Farm, Portion 49 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.374478867828 28.400414239934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang