Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kakibos Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 3 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenplaas, Erfdeel 49, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 100 R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kakibos Accommodation is 'n bekoorlike chalet wat in die suidooste van die skilderagtige Dinokeng Wildreservaat geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en die reservaat is die tuiste van die Groot Vyf en 'n diverse reeks van wild. Dit is ook 'n paradys vir voëlentoesiaste en spog met byna 300 voëlspesies.

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek.

Dié area lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n plonspoel. Dit is als vir die privaat gebruik van gaste.

Gaste kan selfrypermitte by die reservaat koop om meer as 120 km se paaie teen hul eie pas te verken. Begeleide wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kakibos Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nickus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Welgevondenplaas, Erfdeel 49, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Kakibos Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenplaas, Erfdeel 49, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90aeed0515be4460ba04658a126dc5e428e175961ea96b4b1b7bfa22d96c13bda95935a51e9413a886d78d5fdbbf5921ae81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Welgevonden Farm, Portion 49 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.374478867828 28.400414239934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang