Kalahari @ Kathu Gastehuis
Beskrywing
Dié ruim kamer het 'n privaat ingang van die stoep af en 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar en die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandetes is beskikbaar teen R190 per persoon en moet voor 12:00 bespreek word.
Geen rook of Vape word in die kamers toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen skoonmaakdienste is beskikbaar op 'n Sondag nie.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toe gelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.
Alle addisionele kostes moet deur EFT of kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging, 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die kamer het 'n privaat ingang en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandetes is beskikbaar teen R190 per persoon en moet voor 12:00 bespreek word.
Geen rook of Vape word in die kamers toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen skoonmaakdienste is beskikbaar op 'n Sondag nie.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toe gelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.
Alle addisionele kostes moet deur EFT of kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging en 'n privaat ingang van die stoep af, 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandetes is beskikbaar teen R190 per persoon en moet voor 12:00 bespreek word.
Geen rook of Vape word in die kamers toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen skoonmaakdienste is beskikbaar op 'n Sondag nie.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toe gelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.
Alle addisionele kostes moet deur EFT of kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap