Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Hide

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nicole C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Veilig, gemaklik en mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Cottage was netjies, ons was veilig en kliëntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great experience. Janet is a great host. Die eenheid was perfek vir ons behoeftes, skoon en die klein dingetjies wat sy uitsit, is wat die verskil maak. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Baie dankie, waardeer jou terugvoer baie.

Hilton A
1 nag
5.0
Sep 2024

Was very nice staying there. It was my first time and I enjoyed my stay. I am planning to go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Thank you, Hilton, You are very kind. I hope to see you soon! Kalahari greetings Janet

Igna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Mooi gerieflike verblyf. Baie vriendelike ontvangs en kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gemaklike verblyf. Kalahari Hide het alles gebied wat ons vir 'n oornagplek nodig gehad het. Ons was gelukkig om op kort kennisgewing plek te kry. Ons is vriendelik ontvang deur Janet en haar hondekroos. Alles was gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Baie dankie, Louise, Dit was 'n plesier om julle te huisves, net jammer my 'baba' van my hondekroos was 'n handvol! Groete Janet

Trixi J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect tucked away stayover on our journey from the Kgalagadi. Lovely little place on the outskirts of the town. Absolutely lovely hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Ņ Oasis van skoon, vriendelike en gesellige privaat huis. Baie dankie vir die oornag kuier, dit was ń oasis op ons pad, vriendelike gasvryheid, skoon en ń heerlike huis vir almal met ń swembad wat ń lavenis was. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig. Baie lekker en rustig. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Baie dankie, waardeer jou terugvoer!

Johan B
Lang verblyf
4.6
Jul 2024

Skoon, rustig, netjies, goeie diens. Ek het heerlik gebly. Dit is stil en rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Kalahari Hide
Dankie vir jou terugvoer!

Amorie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Baie goed toegeruste tuiste vir 'n gesin. Ons het heerlik gebly in Kalahari Hide. Die huisie is baie gerieflik vir 'n gesin en is besonders goed toegerus. Die gasvrou, Janet, gee regtig aandag aan elke klein detail en daar was niks wat ons kortgekom het terwyl ons daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seodinstraat 130, Kuruman, 1038, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5055363054dc6cb11dd2728846c50ec06f3e07cabab7ef237f4fb76454e2f102eb691d147cd78bc823eebd49bd994b3227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 130 Seodin Road Kuruman 1038 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.418927891017 23.433809134254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang