Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 9, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming is binne loopafstand van die sakekern en restaurante.

Daar is 6 privaat selfsorg-eenhede. Elke eenheid is goed toegerus met lugversorging, 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, braaipan, kombuisware, eetgerei en kookgereedskap. Hulle het selfsorg-kombuise met tee- en koffiegeriewe en beskuit en drie ontbytgrane. Braaitoerusting word ook voorsien. Die gerieflike eenhede is met dubbel- en enkelbeddens gemeubileer en het en suite-badkamers met baddens en storte. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien en alle beddens is met elektriese komberse opgemaak asook winterslakens gedurende die winter, en twee dik komberse vir daardie koue Karoo-nagte. TV's met die DStv-kanale (Hotel Premium pakket) is beskikbaar en gaste het private ingange en verandas waar hulle kan ontspan en skemerkelkies kan geniet.

Braaipakkies is op versoek beskikbaar vir diegene wat organiese Karoo-lamtjops en wors wil geniet. Elke eenheid het 'n strykplank, strykyster, insekweerder en noodlampe. Haardroërs is op versoek beskikbaar en 'n wasgoeddiens is vir verblyf van langer as drie dae beskikbaar. Die hele kompleks is omhein, goed belig en het toesluitparkering vir elke eenheid.

Die plaaslike museum het 'n verskeidenheid interessante stukke en gaste kan die interessante Corbelled House besoek. Carnarvon is ook die tuiste van MeerKAT - 'n radioteleskoop onder konstruksie in die Noordkaap in die wedywering om die vierkante kilometer teleskoop teen Australië te wen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenslaapkamer fasiliteit was goed toegerus met veilige parkering. Gerieflike oornag ervaar.
Apr 2024
Renate K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, quiet and comfortable. Perfect for a night's rest after a long drive. Was very clean and comfortable. A quiet night on the edge ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Mercia B
Saam met lewensmaat
5.0
Was gul ontvang deur die eienaar Marie Jacobs. Pragtige plek. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike blyplek.
Des 2023
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik oornag. Gasvrou besonder vriendelik en hulpvaardig. Plekkie goed toegerus en netjies.
Aug 2023
Koot S
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename ervaring in die Karoo. Baie geskik vir oorslaap. Sal voorstel dat al die borde van die mure verwyder word. Daar is besonderse muurbehangsels...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Suidstraat 9, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 9, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76d5892863696fd947e4cf98fa1e9a6e334b53d333b0dcf344687d8265ceee2ce0be32e770a4d02122d67df6526bcdb4be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 9 South Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.973294868308 22.131314277649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang