Kalahari Monate Lodge Campsites
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van die dorp Upington op die R360 geleë. Kalahari Monate Lodge is net oorkant die ingang van Spitskop Natuurreservaat.
Die verblyf het 30 groot grasbedekte kampeerplekke met kragpunte wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Daar is ruim gemeenskaplike ablusiegeriewe beskikbaar met 'n stort, toilet en wasbak.
Boonop bied die verblyf gaste toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 2 grasdak-lapas. Gratis WiFi is beskikbaar. Klein troeteldiere word op versoek toegelaat. Daar is ook addisionele eenhede op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elsofé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap