Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorgwoonstelletjie
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Premium Woonstelletjie 1
- Selfsorg
- Premium Woonstelletjie 2
- Selfsorg
- Woonstelletjie 4
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 5
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 6
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 7
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 8
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 9
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
- Woonstelletjie 10
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Indien die maksimum aantal persone vir die verblyf oorskry word sonder die nodige toestemming van Kaleo se eienaars of bestuurder sal die bespreking verval sonder 'n terugbetaling.
Diere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabar Plaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang