Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Campsite

Kampeer/karavaan
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Luukse kampplek
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie kampplek is ideaal vir 6 gaste, en skuil tussen die pragtige bome. Dit is geskik vir tente, kleiner karavane, of motorhuise. Die gedeelde ablusiegeriewe het storte. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n kombuisarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Indien gaste die toegelate maksimum oorskry, sonder die nodige toestemming van die eienaars of bestuurder, sal die bespreking sonder terugbetaling beëindiging word.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste kan nie later as 10:00 uitklok nie, indien anders met bestuur gereël.
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Plaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA117fd29c1ba43ae598b07531fce51e6dfb84d1ae87e1ced5e59197f1100b09cf907a122588489ee8656c815231e46d17a32d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.14504 19.37099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang