Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaleo Manor self-catering house @ Kaleo Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabarplaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 620 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kaleo Manor self-catering house @ Kaleo Guest Farm is 'n lieflike kothuis wat op die Kaleo Gasteplaas geleë is. Dit is die ideale oornagplek bo die Ceresvallei in die Koue Bokkeveld. Dit bied rustieke selfsorgverblyf wat perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende is wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, waarvan een 'n bad en die ander een 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit beskik oor 'n lieflike kaggel, binnebraai en 'n etenstafel. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en word deur ou eikebome en welige grasperke omring. Hierdie verblyf dien ook as die perfekte funksielokaal vir konferensies, spanbou-aktiwiteite, asook pieknieks. Verder kan gaste ook die MTB-bane en staproetes geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kaleo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Malabarplaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 620
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 620
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabarplaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45b4ba38601c26b288c4fc444ba2371c8cf9aebcaa010fb78f368955a01324db80326b21199627f7c680119379fd46016ed6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag, vir 8 mense Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.145025482903 19.370999336243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang