Kallabaskop Eco Lodge
Beskrywing
Elke dubbelkamer het 2 driekwartbeddens en 'n privaat toilet met 'n wasbak, asook ’n yskas. Die eenhede het elk 'n kombuisie met ’n yskassie. Sonkrag word gebruik so gaste moet asb. nie haardroërs ens. gebruik nie. Elke kamer het ’n privaat onderdakstoep-area met ’n piekniekbankie. Daar is ’n gemeenskaplike ablusieblok en ’n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n winkeltjie met al jou nodige kruideniersware, asook kaartgeriewe.
Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so moet asb. nie haardroërs en ander soortgelyke elektriese toebehore gebruik nie.
Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei. Dit is geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste moet asb. stadig ry.
Selfoonsein is swak by die lodge.
Die warm water word deur vuur verhit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke onderdakstaanplek het plek vir 1 karavaan of ’n tent en voertuig. Vier kampeerders word per staanplek toegelaat. Elke staanplek het ’n kragpunt en sonkrag word gebruik, so gaste sal nie verhittingstoerusting soos haardroërs kan gebruik nie. Daar is ’n gemeenskaplike ablusieblok en ’n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeer. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Daar is 'n winkeltjie met al jou nodige kruideniersware, asook kaartgeriewe.
Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so moet asb. nie haardroërs en ander soortgelyke elektriese toebehore gebruik nie.
Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei. Dit is geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste moet asb. stadig ry.
Selfoonsein is swak by die lodge.
Die warm water word deur vuur verhit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang