Kallabaskop Eco Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamers
-
Selfsorg
- Kamparea
-
Kampeer. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Daar is 'n winkeltjie met al jou nodige kruideniersware, asook kaartgeriewe.
Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so moet asb. nie haardroërs en ander soortgelyke elektriese toebehore gebruik nie.
Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei. Dit is geskik vir voertuie met lae grondvryhoogte, maar gaste moet asb. stadig ry.
Selfoonsein is swak by die lodge.
Die warm water word deur vuur verhit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap