Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kallabaskop Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 43 resensies vir Kallabaskop Eco Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Sien sterre!

Goeie ligging. Het alles wat mens nodig het en is baie netjies. Uitstekende en baie behulpsame gasvrou.

Irmel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmel D

Friendly reception, warm water for a shower, safe place to camp.

For our trip through the beautiful Namaqualand with the flower splendour, it was the right decision to stay for a overnight spot.

Anchen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen D

Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken.

Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Hek van Namaqua Nasionale Park grens letterlik aan Kallasbaskop. Fantastiese gasheer en gasvrou.

Dane D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane D

Extremely peaceful and well kept.

Extremely peaceful place, we really enjoyed it. The stars were very clear at night. Facilities are extremely well kept. The drive from Skilpad to Kallabaskop was beautiful, as was the drive from Kallabaskop down to Hondeklipbaai - Kallabaskop is a good stopover point.

Leonie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater.

Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Die brakwater is nogal erg as mens dit nie gewoond is nie. Warm water vir stort en skottelgoed word met 'n donkie gestook. Lekker naby aan die Namakwa natuurreservaat. Geen selfoon ontvangs nie.

Gerhard D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Fantastiese vriendelike diens.

Dis 'n wonderlike blyplek sentraal in die hartjie van Namakwaland, waarvan ons die blommeprag kon ervaar.

Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Rustig, ver van die stadsgewoel af.

Pragtige omgewing, veral met blommetyd. Weer was bietjie toegetrek, maar blomme steeds mooi. Baie vriendelik ontvang deur Stacy. Baie behulpsaam. Plekkie is pragtig waarin ons geslaap het. Sal dit definitief aanbeveel.

Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Unieke akkommodasie tussen die blomme in lente.

Fantastiese roete berg op en berg af, terwyl jy die mooiste grondpad landskap gewaar, en onderskei kleinwild en skaap te siene kry. Ek is seker ons het ook arende gewaar.

Carin R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin R

Heerlike verblyf in die blommewêreld.

Ons is baie vriendelik ontvang, die fasiliteite is skoon en netjies.

Johannes L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes L

Vriendelike ontvangs en diens.

Fasiliteite is skoon en funksioneel, hoewel in sommige opsigte primitief (bv. warmwatervoorsiening).

Maretha N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha N

Ons is baie vriendelik ontvang, tuis laat voel. Kampplek en geriewe was baie netjies. Dankie!

Die veldblomme in die omgewing was baie mooi.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johann R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Was lekker.

Sal net sê gaste moet kontant saamvat, want naaste bank is Springbok.

Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties, gasvrye mense, goeie diens.

Ideaal, rustig, uitstekende diens, netjies, skoon! Tien uit tien!

Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila W

Very close to western entrance of Namaqua National Park.

Make sure you bring fresh water.

Wimpie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie G

Simplisties maar aanvaarbaar.

Die verblyf was skoon maar detail aandag nie geskenk aan die eetgerei in die huisie nie. Hul soek 'n breakage fee maar nie all die eetgerei en glase was in die huis beskikbaar nie. Andersins was die verblyf billik maar te duur vir wat jy kry.

Hanneke O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke O

Stil en ongerep.

Akkommodasie was gerieflik, storte net sekere tye warm water, ligte in braai-area nie gewerk nie. Basiese geriewe.

Joan G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Joan G

Very basic accommodation.

Even being asked to bring everything we would need for the night as there are no stores in the vacinity did not prepare us. This was not what we expected, however, it was basic and all our needs were catered for. The bathrooms were neat and clean and the showers hot. The receptionist, pleasant. I would stay there again.

Dana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dana V

Uiters swak kommunikasie met bestuur.

Na 4 ure se reis vanaf Kaapstad moes ons in die amper donker vir ongeveer 'n uur voor die hek langs die grondpad staan en wag vir iemand om vir ons die hek oop te sluit. Geen een van die telefoonnommers op die kennisgewing borde het geantwoord nie behalwe die eienaar wat in Upington sit. Dan versoek hy my om oor die draadheining te klim en sowat 500m te voet te stap om te kyk of daar iemand tuis is by die lodge. Wat 'n ontvangs vir 'n moeë pensioenaris wat wil kom blommekyk! Uiteindelik toe iemand ('n jong mannetjie en 'n dogtertjie) daar opdaag en die hek kom oopsluit, was daar geen voorbereiding vir ons as toeriste gedoen nie. Die kamers was nog nie skoongemaak nie, die beddens was nog nie opgemaak nie, die lapa was vol sand, die stoof se gasbottel was leeg, ens. Met al die stories van die Namakwa-mense se gasvryheid was dit als behalwe gasvryheid, dit was pateties. Ek sal niemand aanbeveel om daarheen te gaan nie. Slegs 1 km verder is daar nog 'n Lodge wat baie beter is en 'n mens laat welkom voel. Jammer, maar hierdie Kallabaskop Lodge se mense moet nog baie leer van hospitaliteit en gasvryheid!

Christo V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker gekuier.

Baie vriendelike jonge dame wat ons ontvang het en baie tuis laat voel het. Uitstekend geleë om die Skildpad Reservaat te besoek vir uitsonderlike Blomme prag.

Ina L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

Rus en vrede sonder selfoonsein, maar soutwater is rof.

Die verblyf is uniek. Daar is 5 kamers, elkeen in sy eie unieke helder kleur ingerig. Ons was in die pers kamer en dit was vrolik. Daar is ook kampeerplekke. Die algemene lapa is goed toegerus en ons het heerlik daar gekuier. Hendrina, die gasvrou is gereed om te help, maar dring haar nie op nie. Die water is vreeslik sout en dit maak skottelgoed vaal en mense skurf, maar lyfroom kon dit beheer. Hulle voorsien vars water om te drink en mee te kook en dit is doeltreffend. Ek sou graag vooraf wou weet dat daar nie ys beskikbaar is nie (ten spyte daarvan dat die website dit aandui) en ook nie regtig enige winkel om by te koop nie. Dit sal ook gaaf wees om te weet dat daar geen selfoonsein is nie, want wanneer mens toer moet jy dikwels vorentoe antwoord en dit was onmoontlik. Die omgewing is mooi en ons het heerlik gekuier.

Isabella B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Heerlik stil en werklik plaas. Helder sterre.

Kallabaskop Lodge is iets om te ervaar as jy van stilte en plaas hou. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die ablusieblok netjies en skoon, aangesien ons gekamp het was dit belangrik.

Willem B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willem B

Teleurstellend.

As enkelreisiger wat vir 2 persone betaal was ek geweldig teleurgesteld met dit wat aangebied is. Ek sou voorstel dat daar wel in die beskrywing van die lodge genoem word dat die storte in aparte ablusiegeriewe beskikbaar is en dat die area nie werklik vir 'n persoon van 88 jare ouderdom, wat nie die beweeglikste is, geskik is nie. Die feit dat daar vir basiese aankope redelik wyd gereis moet word sou ook eerder in die oorsig genoem moet word.

Dennis D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dennis D

No wood, ice, etc available as advertised. Water not always hot.

An one-night stay, not a destination.

Charl V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charl V

Geen waarde vir geld nie, 'n ramp. Ek sien ek moet 'n ster rate, maar sorry die verdien geen sterre nie.

Dis nie 'n Lodge nie hulle moet eerder adverteer as 'n backpackers. Die verwagting van die lodge was die teenoorgestelde wat ons verwag het - pateties. Kamer klein. Geen spasie langs beddens nie. Een kan op 'n manier afkllim die ander moet afseil onder toe om af te klim. Beddens in geprop met geen bedkassies nie. Matrasse in deur gelê. Brakwater in kamer. Moet 'n ent loop om te stort en ons is gewaarsku om mooi te loop, trappe en vloer glad! Really? Ablusieblokke is kommunaal. Asook om warm water te kook en kos te maak was ook kommunaal. Een stoof vir almal wie kyk en wie kook. Vars water in 'n 5l-kan! Son krag wat 3 uur die oggend afgaan dan gaan fan af asook die yskas. Yskas wat afgaan is nie goed om insulien koud te hou. Alles was vuur warm in die yskas die oggend. Die gebou is prefab en baie baie warm! Julle kan die verander na 'n backpackers of haal van julle lys af. Die beskrywing is misleidend.

Johan W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie geniet.

Seker nie vir almal bedoel nie maar het ons dit baie geniet. Die fasiliteite is basies maar skoon en netjies. Die personeel vriendelik en bedagsaam en word vriende terwyl jy daar kuier.

Trudie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Ongelooflik stil.

Ons het baie lekker gekuier, het die stilte waardeer en was baie vriendelik.

Chirna K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K

Goed.

Maak seker van ligging en wat jy wil doen. Net grondpaaie na Soebatsfontein.

Priscilla V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla V

Weg van alle geraas en sosiale media. Heerlik stil.

Ideaal vir mense wat rus en stilte soek. Geen selfoononpvangs. Grondpad soontoe en in omgewing as jy wil rondry. Maak seker jy het genoeg brandstof. Geen warm water as son nie skyn nie, werk met sonkrag. Ons het baie lekker gekuier.

Carina D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Rustig, skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Loop ekstra myl en bereidwillig om verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Engela S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly en hulle het baie moeite gedoen om aan al ons behoeftes te voorsien. Dit was 'n baie koue nag, maar ons het heerlik warm geslaap! Ons was alhoewel teleurgesteld omdat ons onder die indruk was dat die lodge in die blompark is en op die foto's lyk dit omring deur blomme, maar ons het weer gaan lees en as mens mooi kyk staan daar hul is 40 km van die park af. Ons het ook amper vasgesit op die grondpad vanaf Hondeklipbaai wat nat was nadat ons gevra het of al die paaie gangbaar is vir gewone voertuie. Die tariewe vir die bykosse en water was ook hoog.

Johan F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Netjies en skoon.

Bietjie klein maar lapa is uitstekend. Ontvangs baie goed.

H B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
H B

Houthuisie in die Namakwa vlaktes.

Oornag in 'n houthuis met lekker stoep vir beskerming teen wind. Netjies en vriendelike ontvangs. Bring eie vars drinkwater. Stortgeriewe in aparte blok. Lekker staproetes op plaas.

Margrit D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margrit D

'n Unieke ervaring.

Henriena het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sy is uiters behulpsaam.

Nicholas J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas J

Once they get the hot water system sorted, will be a great place to stay.

The huts are very small and a double bed instead of the twins would allow more space for cases and gear. The tiny bathroom needs a small table. The hot water system in the ablution block needs to be separated from the cold system, so as to avoid pressure drop. Otherwise a great place!

Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Dit was 'n aangename oornagting.

Die personeel was vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die huisies is goed ingerig. Die feit dat daar nie warm water in die huisie is nie, is nogal 'n probleem. Die storte is ook buite in 'n afsonderlike ablusieblok. Jy kamp eintlik! Ons het in die lapa die aand gebraai wat baie knus en aangenaam was.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charles L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charles L

Goed, kamperingstylgeriewe, lekker. Unieke opset, baie gasvry op plaas, afgesonderd.

Ontvangs baie gasvry, plaas, vriendelikheid. Voel gou tuis en jy kuier lekker met ander gaste soos in kamperingstyl-uitleg. Kompakte houthuise, sonkrag, sentrale kombuis, gasgeriewe. Nuut met tandekry probleempies. Dit is besondere plek op plaas afgesonder ver grondpaaie. Tog sentraal tussen see en en Namakwaland vir blommetyd. Ook teen Namakwa Park. Vir seker moet jy volledig selfversorgend voorbereid wees om eie etes te berei. Baie lekker plattelanse plek heeltemal afgesonderd.

Nelia P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia P

Baie frustration a.g.v. onvoorbereid op kamp tipe lewe.

Ons het baie gesukkel om die plek te vind, baie verdwaal. Aanwysings nie voldoende nie. Ons het nie warm water gehad, kon net een keer gaan stort in vier dae. Geen kombers vir die koue nie. Moes by ander wat daar bly hoor hoe werk als daar. Enigste ligpunt is vrou wat daar werk. Sy is stunning en het uit haar pad gegaan om ons te help met alles. Dankie.

George V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
George V

Gasvrou was vriendelik, maar dis ver van alles.

Die kamer was basies en skoon. Die warm water was 'n groot probleem. Pad deur Skilpad Reservaat was baie sleg, vat alternariewe roete. Bring alles saam, hout, water ens. Kallabaskop verkoop addisioneel.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elaine S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S

Teleurstellend.

Pad baie sleg. Houthuisies in oopte met sonverhitting wat nog nie uitgesorteer is nie.

Maggie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie D

Nie wat ons verwag het nie.

Foto's op webblad is baie misleidend. Badkamer en kombuis wat gedeel moet word is nie lekker nie. Bitter ver vanaf die dorpe as jy nie alles saambring nie en die paaie is baie swak. Nietemin het ons die beste van als gemaak en gerus. Hendriena is 'n pragtige gasvrou wat graag help.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5357518290d01b84677b42d43cbafc3034dfd29a476fda0e2568ff7c2c777ba60f0aae2de0ea1de8cf216b5b08afd9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.104861424266 17.582990010579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang