Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kallabaskop Eco Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sien sterre! Goeie ligging. Het alles wat mens nodig het en is baie netjies. Uitstekende en baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Friendly reception, warm water for a shower, safe place to camp. For our trip through the beautiful Namaqualand with the flower splendour, it was the right decision to stay for a overnight spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Hek van Namaqua Nasionale Park grens letterlik aan Kallasbaskop. Fantastiese gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Extremely peaceful and well kept. Extremely peaceful place, we really enjoyed it. The stars were very clear at night. Facilities are extremely well kept. The drive from Skilpad to Kallabaskop was beautiful, as was the drive from Kallabaskop down to Hondeklipbaai - Kallabaskop is a good stopover point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Die brakwater is nogal erg as mens dit nie gewoond is nie. Warm water vir stort en skottelgoed word met 'n donkie gestook. Lekker naby aan die Namakwa natuurreservaat. Geen selfoon ontvangs nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Fantastiese vriendelike diens. Dis 'n wonderlike blyplek sentraal in die hartjie van Namakwaland, waarvan ons die blommeprag kon ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Rustig, ver van die stadsgewoel af. Pragtige omgewing, veral met blommetyd. Weer was bietjie toegetrek, maar blomme steeds mooi. Baie vriendelik ontvang deur Stacy. Baie behulpsaam. Plekkie is pragtig waarin ons geslaap het. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Unieke akkommodasie tussen die blomme in lente. Fantastiese roete berg op en berg af, terwyl jy die mooiste grondpad landskap gewaar, en onderskei kleinwild en skaap te siene kry. Ek is seker ons het ook arende gewaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Heerlike verblyf in die blommewêreld. Ons is baie vriendelik ontvang, die fasiliteite is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Vriendelike ontvangs en diens. Fasiliteite is skoon en funksioneel, hoewel in sommige opsigte primitief (bv. warmwatervoorsiening).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5357518290d01b84677b42d43cbafc3034dfd29a476fda0e2568ff7c2c777ba60f0aae2de0ea1de8cf216b5b08afd9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.104861424266 17.582990010579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang