Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kallabaskop Eco Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek met pragtige veldblomme.

Hierdie rustige eko-lodge wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is nie naby enige winkels nie. Gaste moet genoeg kos, hout en water saambring. Die lodge word via ’n grondpad bereik, wat gery kan word on ’n sedan-voertuig met ’n lae grondvryhoogte, mits daar stadig gery word.

Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied wat elk 2 driekwartbeddens, sowel as ’n privaat toilet en wasbak het. Elke kamer het ’n waaier en ’n yskassie.

Daar is ook bedekte kampeerplekke, vir gaste wat verkies om hul eie kampeertoerusting saam te bring.

Daar is ’n gemeenskaplike lapa met piekniekbankies, braaigeriewe en basiese kombuisgeriewe, insluitend ’n gasstoof en ’n vrieskas.

Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, apart vir mans en vrouens, wat warm storte, toilette en wasbakke het. Die stortwater is brak.

Let asb. op dat Kallabaskop Lodge sonkrag gebruik, so gaste kan nie haardroërs en ander elektriese toestelle gebruik nie. Die selfoonsein is baie beperk. 'n Klein winkel met kaartfasiliteite is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Andrea M
4.8
Eerste klas. Het van die stilte en skoon natuur wat jy kan aanskou baie geniet. Die eienaar en sy gesin wat alles daar behartig is baie vriendelik en ...
Sien meer
Sep 2024
Andre N
Saam met lewensmaat
4.8
Off the grid belewenis. As jy nou vir 'n off the grid belewenis soek, is Kallabaskop 'n opsie om te oorweeg.
Sep 2024
Dane D
Saam met vriende
4.8
Extremely peaceful and well kept. Extremely peaceful place, we really enjoyed it. The stars were very clear at night. Facilities are ex...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Anchen D
Saam met vriende
4.8
Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Hek van Namaqua Nasionale Park grens letterl...
Sien meer
Aug 2024
Leonie M
Saam met lewensmaat
3.8
Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Di...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kallabaskop Eco Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5357518290d01b84677b42d43cbafc3034dfd29a476fda0e2568ff7c2c777ba60f0aae2de0ea1de8cf216b5b08afd9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.104861424266 17.582990010579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang