Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamaku Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Motorfiets toer deur sentrale Namibia. Netjies, rustig en wonderlike gasvryheid met lekker swembad om af te koel. Die ontbyt was heerlik met besondere vrugte, yoghurt en roereiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Onberispelik netjies, veilig en vriendelike gasvrou. Lekker, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit vreeslik baie. Groete, Karola

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie goed. Baie mooi en netjies. Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om dit aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Goeie middag Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg. Hoop u kom kuier weer. Groete, Karola

Carla S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vriendelike diens, gerieflike verblyf, goeie ligging en baie veilig. Gerieflik en veilig. Die kamer was perfek, skoon en baie netjies. Ensuite badkamer ook groot, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
dankies vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop u kom kuier weer vir ons. Groete, Karola

Leon V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Gemaklik, rustig, vredevol en alles hoë standaard, pynlik netjies! Baie aangename atmosfeer, wonderlike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian H
1 nag
4.4
Jan 2024

Baie vriendelik verwelkom. Baie vriendelik verwelkom, kamer baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfect stay. Perfect accomodation. Nice garden and swimmingpool. Nice reception. Good breakfast and a nice room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you so much for the very nice review. This is much appreciated. Regards. Karola

Cas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflik en aangenaam, sonder weerga! Die enkele dae oorbly was te kort! Wonderlike gasheer en gasvrou, met niks uit sy plek of afgeskeep op die perseel nie. Die heerlike gesels telkens was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Goeiemore, Baie dankie vir die goeie rating ons waardeer dit baie. Alles wat mooi is. Beste groete

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Skoon, gerieflik en alles wat jy benodig vir oorslaap. Lekker ruim, netjiese kamer en badkamer. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you so much for the nice rating and comment. Regards, Karola

Helena H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Pragtige verblyf. Lieflike skoon kamers met die vriendelijkste personeel en gasvrou. Lekker geslaap en gekuier. Ons was slegs een aand daar en hulle was so gaaf om ons wasgoed te was. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Goeie middag! Julle was so n oulike groepie gewees. Dankie vir die mooi review en volgende keer mag julle ook braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikG6NDw7EK1NTNtb91zZci2YjFxHT8c1M9ikYWx1OcREZRd4pE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 11 Anderson Street Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.477506668154 16.651651114225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang