Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamaku Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Kamaku Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reinhard F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard F

Motorfiets toer deur sentrale Namibia.

Netjies, rustig en wonderlike gasvryheid met lekker swembad om af te koel. Die ontbyt was heerlik met besondere vrugte, yoghurt en roereiers.

Sonia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Onberispelik netjies, veilig en vriendelike gasvrou.

Lekker, baie lekker!

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit vreeslik baie.
Groete, Karola

Kamaku Guesthouse
Amelia H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Baie goed.

Baie mooi en netjies. Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om dit aangenaam te maak.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg.
Hoop u kom kuier weer.
Groete,
Karola

Kamaku Guesthouse
Carla S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Vriendelike diens, gerieflike verblyf, goeie ligging en baie veilig.

Gerieflik en veilig. Die kamer was perfek, skoon en baie netjies. Ensuite badkamer ook groot, gerieflik en skoon.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

dankies vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer.
Ons hoop u kom kuier weer vir ons.
Groete,
Karola

Kamaku Guesthouse
Leon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Gemaklik, rustig, vredevol en alles hoë standaard, pynlik netjies!

Baie aangename atmosfeer, wonderlike gasvryheid!

Lillian H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian H

Baie vriendelik verwelkom.

Baie vriendelik verwelkom, kamer baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K

Perfect stay.

Perfect accomodation. Nice garden and swimmingpool. Nice reception. Good breakfast and a nice room.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the very nice review. This is much appreciated. Regards. Karola

Kamaku Guesthouse
Cas P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P

Gerieflik en aangenaam, sonder weerga!

Die enkele dae oorbly was te kort! Wonderlike gasheer en gasvrou, met niks uit sy plek of afgeskeep op die perseel nie. Die heerlike gesels telkens was 'n hoogtepunt.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Goeiemore,
Baie dankie vir die goeie rating ons waardeer dit baie.
Alles wat mooi is.
Beste groete

Kamaku Guesthouse
Annalise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise S

Skoon, gerieflik en alles wat jy benodig vir oorslaap.

Lekker ruim, netjiese kamer en badkamer. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the nice rating and comment.
Regards, Karola

Kamaku Guesthouse
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Pragtige verblyf.

Lieflike skoon kamers met die vriendelijkste personeel en gasvrou. Lekker geslaap en gekuier. Ons was slegs een aand daar en hulle was so gaaf om ons wasgoed te was. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Goeie middag! Julle was so n oulike groepie gewees. Dankie vir die mooi review en volgende keer mag julle ook braai

Kamaku Guesthouse
Lourentia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Ongelooflike gasvryheid.

Skoon, vriendelik, hulpvaardig en netheid.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer vir ons. Groete. Karola

Kamaku Guesthouse
Johan J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie lekker gebly.

Plek was mooi skoon en netjies. Het klein yskas en koffiegeriewe wat lekker was.

Cecilia O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia O

Baie netjies en lekker gekuier.

Baie veilig gevoel en die ontbyt was onverbetelik. Dit was een van die beste plekke op ons 6 weke toer deur Namibië. Ons sal die plek aanbeveel en die einenaars was baie gaaf. Naby die hoofpad en stil, die ideale plek om oor te bly as jy reis.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop u stop weer by ons met die volgende kuier.
Groete,
Karola

Kamaku Guesthouse
Marthie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Pragtige plek met alles wat 'n reisiger nodig het.

Eienaars is twee pragtige mense, wat uit hulle pad gegaan het vir ons. Ons kon heerlik uitrus vir ons lang reis verder.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie.
Hoop om u weer by ons te sien.
Groete,
Karola

Kamaku Guesthouse
Danie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Baie mooi. Vriendelike mense.

Pragtige plek met puik diens.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Goeie middag, baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Ons waardeer dit baie.
Groete
Karola

Kamaku Guesthouse
Edri H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edri H

Skoon, pragtige tuin, gemaklik en baie vriendelike gasheer.

'n Absolute oase na 'n warm dag langs die sport veld. Die familie-eenheid is gerieflik en baie goed ingerig. Kinders het die swembad ook geniet.

Anna S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Friendly, clean, generous amenities.

Comfortable room and well equipped. Very friendly hosts and have many personal touches. Ideal stopover to break a journey.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you for the nice review, this is much appreciated.
Best regards,
Karola

Kamaku Guesthouse
Roderick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick J

Dit was baie aangenaam.

Ligging was goed, met veilige parkering en gasvryheid was uitstekend. Ongelukkig geen breekgoed en eetgerei. Oor die algemeen was dit uitstekend.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Good Morning,

Thank you for the kind review. As we have explained we are only a Bed & Breakfast so we don't supply any plates in the rooms, unfortunately. Enjoy the rest of your holiday

Best regards,
Karola

Kamaku Guesthouse
Naomie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomie P

Karola was baie vriendelik.

Uitstekende gasvrou. Na 'n lang rit was die swembad 'n welkome lafenis.

Abraham S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S

Netjies en gerieflik.

Die kamer was baie netjies en gerieflik. Vriendelik ontvang. Die WiFi was stadig en meestal het dit nie in ons kamer gewerk nie.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review we appreciate. We are very sorry about the bad connection especially in the family room. We also struggle daily. Hope you had a good vacation otherwise.
Best regards
Karola

Kamaku Guesthouse
J V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
J V

Ons het meer dan een uur gesoek naar die guesthouse.

Toen ons die adres bereik het moes ons nog meer as een halfuur wag voordat iemand die hek het oopgemaak. Nog een halfuur later was die eigenaar daar, sy moes shoppen.

Victor A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor A

Geskik vir die doel.

Wou net oornag met 'n bed, stort, bed en ontbyt.

Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Wonderlike gastehuis.

Een van die beste oornagverblyf bestemmings wat ek in 'n lang tyd raakgeloop het. Sal beslis weer daar aandoen wanneer nodig.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige resensi ons waardeer dit baie. Ons vra ook om verskooning dat ons nie persoonlik by die Gastehuis was om julle te ontmoet. Hoop om julle weer eendag as gaste te kan welkom by Kamaku. Groete Karola en Nico

Kamaku Guesthouse
Pieter A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Dis 'n pragtige, skoon, moderne plek. Pragtige kamers. Lekker ontbyt. Vriendelike eienares.

Dit was 'n baie aangename ondervinding!

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you for the very nice review we really appreciate it. Please come and visit us again. Stay safe regards Karola

Kamaku Guesthouse
Udith J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udith J

Netjies.

Pragtige plek, netjies, gawe mense, skoon beddegoed, heerlike storte, heerlike ontbyt.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons hoop julle kom weer eendag kuier.

Kamaku Guesthouse
Matthias B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthias B

Clean, safe, friendly service.

We stayed in a 4 bed family room for three days; attending a sport activity in Otjiwarongo. Kamaku definitely ranks amongst the best value for money accommodation establishments in this town; our room was neat and clean and the breakfast was good. WiFi, limited DStv and fridge in room; bar service available.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the nice review we really appreciate it. Thank you for supporting Kamaku Guesthouse.

Kamaku Guesthouse
Leon-botha V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon-botha V

Uitstekend.

Ek het al by baie plekke oornag. Dit was een van die bestes.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete
Karola

Kamaku Guesthouse
Tienie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Ons het slegs een nag daar oornag op pad na Erindi vanaf Tsumeb.

Ons is hartlik ontvang en tuisgemaak en ons vleis en ander koue goed is in vrieskaste en yskaste weggebêre. Die kamer was ruim, gerieflik en netjies. Ons het 'n heerlike en bekostigbare aandete geniet by die restaurant waarna ons verwys is. Die ontbyt was smaaklik en lekker. Baie dankie Karola vir julle gasvryheid en hulp.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie.
Dankie ook vir die ondersteuning. Altyd weer welkom by ons.

Kamaku Guesthouse
Faani E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faani E

Fantasties en mooi.

Skoon en netjies. Veilige parkeerplek.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir julle goeie rating ons waardeer dit baie. Dankie ook vir julle ondersteuning.

Kamaku Guesthouse
Brendon V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon V

Fantasties plek en eienaars.

'n Wonderlike plek om oor te bly. Ek sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Kamaku Guesthouse se terugvoer

Thank you, Brendon. We appreciate your comment.

Kamaku Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikG6NDw7EK1NTNtb91zZci2YjFxHT8c1M9ikYWx1OcREZRd4pE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 11 Anderson Street Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.477506668154 16.651651114225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang