Kamaku Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamaku Guesthouse is in Otjiwarongo, 'n dorp in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dié pragtige gastehuis bied 'n ideale wegbreek van die alledaagse gejaag.
Daar is 5 gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes elk, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste dubbelkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het 2 enkelbeddens.
Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en WiFi.
'n Daaglikse ontbyt is ingesluit. Daar is parkeerplek en 'n swembad op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Kamaku Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa