Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kamba Game Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kamba Game Lodge bied boetiekstylverblyf in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat. Dit is ontwerp om 'n gemaklike en rustige omgewing te skep sodat gaste behoorlik kan ontspan.

Die lodge het 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid spog met 'n houtdek en manjifieke argitektuur wat die omliggende bome komplementeer en 'n unieke, egte Afrika-bosgevoel skep. Elke eenheid het lugversorging en 'n privaat braai-area.

Wildritte soggens en in die middae bied wonderlike geleenthede om grootwild raak te sien. Dinokeng Wildreservaat is die tuiste van die Groot 5 en het 'n verskeidenheid ander wild om te sien. Die wildkykdek gee gaste die kans om verskeie diere by die watergat te sien.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en die kinders kan by die klimraampark speel. Die lodge is minder as 50 km vanaf Pretoria, net 'n entjie vanaf die stadsgedruis, wat dit 'n ideale bestemming vir 'n naweek-wildkykwegbreek maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charlene V
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig in die bos. Dit was baie rustig en ons het dit baie geniet.
Mrt 2025
Richard O
Gesin met tieners
5.0
Rustig, netjies, goeie diens. Wat 'n netjiese chalet en baie goeie diens wat ons ontvang het. Kiddies het dit baie geniet, sal beslis weer daar oorsla...
Sien meer
Mrt 2025
Letitia M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing stay. Wonderful stay in the middle of nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Anton J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en uitstekend. Puik, uitstekend en gemaklik.
Mrt 2025
Celia P
5.0
Vir my ma se 80ste verjaarsdag het 24 van ons Kamba Lodge toe gegaan. The owner Ireen and her staff at Kamba Lodge are amazing. They we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ireen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Kamba Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd964827d05ddacb34081b8782f3698cd195617c399a8e8d53c99723971bceb9511acbcd7ad4678b8295ac1c449ff846f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 PIot 39 Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41767350866 28.350600677748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011