Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamba Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, stil en relaxing, heerlike bad gevat. Sal vir seker weer gaan. Ons het 'n heerlike aand gehad, die lugreëling was heerlik en nodig. Ireen is 'n ongelooflike host, super vriendelik en behulpsaam (so ook die ander personeel). Dit was rustig en wat vir ons belangrik was: stil, geen harde musiek/mense wat raas nie en 'n heerlike private splash pool vir elke 2 units. Enigste negatief was die WiFi, ons moes paar goed afhandel op ons rekenaars en die WiFi was nie sterk genoeg daarvoor nie, maar verder alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Kamba het ons verwagting oortref! Ons het verskriklik lekker by Kamba Lodge gebly. Die verblyf was netjies en gerieflik, ons het die swembad baie goed benut en het ook heerlik gebraai. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal gerus weer by Kamba Lodge wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker weg breek vir 'n naweek. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is regtig baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

As jy die rustigheid van die bos wil hê, vat die pad Kamba Game Lodge toe! Fantasties! Plek is netjies en skoon. Kamba het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Modern en sjiek. Niks te kort nie. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die stilte is 'n lafenis vir die siel. Ek sal Kamba Game Lodge enige tyd aanbeveel. Ek kan nie wag vir ons volgende kuier daar nie. Baie dankie Kamba vir 'n heerlike wegbreek. November 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard Mokgatle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent experience and peaceful stay. Wow, what a wonderful stay in the lodge, very clean and peaceful. The staff members and the management gave us excellent service. I will definitely come back and will recommend this lodge to family and friends. Thanks for your service, Ireen and the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great time I had at Kamba Game Lodge, my partner and I enjoyed our stay. My partner and I had an epic stay at Kamba Game Lodge, the hospitality was amazing. From the front desk, Faycellar assisted us with checking in and ensuring that we were settled and comfortable. There is a gentleman by the name of Solomon. May God bless his heart; he was so helpful and carried our bags to the lodge from the car. The units have private pools that are clean; the facility is super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was spectacular! We enjoyed our stay at Kamba! It was so relaxing and quiet, away from all the chaos of the townships. We will definitely see you guys soon again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker uitgerus. Naby aan natuur. Alles netjies en werk. Lekker braai geriewe en kamers skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raheemah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderful stay! Our stay at Kamba Game Lodge was amazing. The owner was friendly and very accommodating, from even before our booking was confirmed. The staff are very friendly and hospitable and make you feel like you are at home. There's an on-site bar if you're looking for drinks, and an inviting pool for those hot summer days if you want to cool down. The pool also has slides for the kids to enjoy. The accommodation was clean and neat and the room had everything we needed for a comfortable stay. Definitely the best value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ireen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd964827d05ddacb34081b8782f3698cd195617c399a8e8d53c99723971bceb9511acbcd7ad4678b8295ac1c449ff846f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 PIot 39 Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41767350866 28.350600677748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang