Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambaku River Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

5-ster-akkommodasie. Kambaku River Lodge is 'n puik reisbestemming. Die akkommodasie 5 ster en die eienaars en personeel vriendelik en behulpsaam. Die feit dat die oord grens aan die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin is 'n bonus. Jy kan wildkyk vanaf jou eie stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Kambaku River Lodge
Thank you for your wonderful review and 5/5 score. We would love to have you visit us again. Warm regards Leanne and the Kambaku River Lodge team.

Deléne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2016

Dit was onwaarwaardelik heerlik! Dit was 'n fantastiese naweek. Die Lodge is smaakvol versier, kos heerlik bedien op ons stoep elke dag, diere wat ons kom besoek het. Leanne en Martha se gasvryheid - niks is vir hul te veel moeite nie. Alles was net perfek vir 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Kambaku River Lodge
Liewe Delene Baie dankie - thank you so much for taking the time to give us a review. Ek is so bly dat julle 'n goeie type gehad het, saam met ons op die rivier. Ek was net jammer dat julle die leeu gemis het - volgende keer. I look forward to you returning to see us. Baie dankie en groete vir almal. Leanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79de6eebe83b45dc1355b9cd778633a96a8618d38288812eb7a50b9bb86d8d0042f4b78106f6cab8926a96d9c8fcecad0d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 142/6 Strathmore Rockvale 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514559065003 31.402643322945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang