Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kam'Bati River Resort

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kam'Bati River Resort bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf in Swellendam, een van die mooiste gedeeltes van die Overberg. Gaste moet onthou om hul kameras in te pak, want dié sonsopkomste en - ondergange is net so titseltjie meer goud as gewoonlik.

Verblyf word in selfsorghutte aangebied, elk met 'n privaat ingang. Elke hut het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Elke hut het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe en houtvuurwarmbaddens.

Die oord het swembaddens, putt-putt-gholf, 'n kroeg, 'n klimraam, glyplanke, en gratis parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alexander V
Gesin met klein kinders
5.0
Lees die bogenoemde. Ek het baie baie lekker gebly en alles was perfek. Amper te perfek. Ek en my vrou het 'n bakterie opgetel a.g.v. vuil water wat o...
Sien meer
Mei 2024
Wilna B
Gesin met tieners
5.0
Hemels. Soos tevore - uitstekend. Kam'Bati River Resort is een van die beste plekke om te ontspan. Die netheid van die plek en die vriendelikheid van ...
Sien meer
Okt 2023
Philip Johannes Coenraad J
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike swem/braai kuier op stoep. Ek is dankbaar ons was in die cabins en nie tente nie. Die tente se ligging tot by die ablusie is 'n probleem. Sal...
Sien meer
Nov 2023
Lizelle H
Gesin met tieners
4.8
Ons het baie lekker gekuier. Die huisie het 'n lieflike stoep wat oor die rivier uitkyk. Ons het die rustigheid vreeslik geniet. Dit was ietwat koud m...
Sien meer
Aug 2023
Abigail M
Gesin met klein kinders
4.8
Nice and relaxed just what we needed. But the pools are not really safe especially for small kids at the age of 2. If you can maybe in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kam'Bati River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bb45463da477ecb7e218abf3a6cbee17e6e73a70e01ca586b42c5882f6b6e481da0b2ad67e011893829d69b28e13ff3a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 N2 Jubileeskraal 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079998 20.28455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang