Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kam'Bati River Resort

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alexander V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lees die bogenoemde. Ek het baie baie lekker gebly en alles was perfek. Amper te perfek. Ek en my vrou het 'n bakterie opgetel a.g.v. vuil water wat ons vermoed van die warmbad af kom. Hulle gebruik rivierwater wat in die warmbad staan tot volgende gaste kom, wat soms 'n week kan vat. Ek vermoed dat die verhitting 'n rol speel in die groei van bakterieë. Soos ek sê, alles was 100% perfek tot ek my vrou en my kinders Maandagoggend wakker geword het met 'n bakteriële infeksie in ons kliere onder ons arms. Ons was onlangs vir die nodige toetse om die oorsaak te bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Dankie vir jou terugvoer, Alexander. Net om jou gerus te stel, ons tap elke keer die water uit die hot tubs en vul dit met vars water wanneer nuwe gaste inkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Wilna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Hemels. Soos tevore - uitstekend. Kam'Bati River Resort is een van die beste plekke om te ontspan. Die netheid van die plek en die vriendelikheid van die personeel, veral Percy en Alton, is werklik uitstaande. Ek beplan alweer ons volgende uitspan by Kam'Bati River Resort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip Johannes Coenraad J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Heerlike swem/braai kuier op stoep. Ek is dankbaar ons was in die cabins en nie tente nie. Die tente se ligging tot by die ablusie is 'n probleem. Sal aanbeveel dat mense battery liggies/radios ens. saamvat vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Dankie vir jou mooi review, Philip Johannes Coenraad Jonas. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Lizelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie het 'n lieflike stoep wat oor die rivier uitkyk. Ons het die rustigheid vreeslik geniet. Dit was ietwat koud met ons naweek by Kam'Bati. 'n Elektriese kombers sou baie gehelp het. Maar andersins is dit 'n baie mooi omgewing wat in die somer die ideale plek vir gesinne met kinders sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abigail M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Nice and relaxed just what we needed. But the pools are not really safe especially for small kids at the age of 2. If you can maybe install a mini pool for them and their babies I think a lot of parents would love that but other than that I would give the resort a 10/10. The resort is exactly what you see in the pictures. Would go back again anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Heerlike naweek weg wat te kort was! Ons het so lekker gekuier en wens ons kon langer bly. Ons kinders, 7, 5 en 16 maande het die rondhardloop, speel en explore baie geniet. Die bestuurder, Alton, is amazing. Het vinnig ons lou-water probleem opgelos en heeltyd ons op hoogte gehou van ander "water-nuus". Die hut is netjies en skoon. Ons sal definitief weer kom, in die somer die keer, om meer van die swembaddens te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Baie dankie vir die terugvoer Tanja Sien julle hopelik gou weer.

Carla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

Pret. Ons sal beslis weer terug wees, my seuntjie het hom gate uit geniet. Ons sal definitief weer terugkom en dalk die Afrikamps probeer. Enigste negatief was die enorme hoeveelheid vlieë van naby geleë plaas wat ek weet buite hul beheer is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Dankie vir die terugvoering, Carla.

Mark W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2022

Great location with friendly and helpful staff. I did tell them the mattress in the main bedroom needed to be replaced as it was old and very uncomfortable. A built-in braai on the patio with a work surface would be something to think about. Floors felt like they needed a proper clean prior to check in. A shelf or cabinet in the bathroom would be helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Thank you for the feedback, Mark.

Stadler K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Heerlik. Mooi omgewing, vriendelike werknemers, netjiese eenhede, baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Dankie vir jou terugvoering, Stadler.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bb45463da477ecb7e218abf3a6cbee17e6e73a70e01ca586b42c5882f6b6e481da0b2ad67e011893829d69b28e13ff3a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 N2 Jubileeskraal 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079998 20.28455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang