Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kam'Bati River Resort

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kam'Bati River Resort bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf in een van die mooiste dele van die Overberg, Swellendam. Die sonsondergange en sonsopkomste is net 'n bietjie meer goudkleurig as gewoonlik, so maak seker dat jy jou kamera pak wanneer jy kuier.

Verblyf word gebied in selfsorghutte, elk met sy eie privaat ingang. Elke hut beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Elke hut maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, braaigeriewe en houtvuurbaddens.

Die oord bied swembaddens, putt-putt-minigholf, 'n kroeg, 'n oerwoudgimnasium en glybane, en gratis parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Kam'Bati River Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kam'Bati River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a5d1ce3b56359dd44472e15633e67184428e1f7d8d8a56dbe1f7dbd28ce03dabd6066c07170ffe6a7ff361f4178955bfd09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 N2 Jubileeskraal 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079998 20.28455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang