Kam'Bati River Resort
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kam'Bati River Resort bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf in Swellendam, een van die mooiste gedeeltes van die Overberg. Gaste moet onthou om hul kameras in te pak, want dié sonsopkomste en - ondergange is net so titseltjie meer goud as gewoonlik.
Verblyf word in selfsorghutte aangebied, elk met 'n privaat ingang. Elke hut het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Elke hut het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe en houtvuurwarmbaddens.
Die oord het swembaddens, putt-putt-gholf, 'n kroeg, 'n klimraam, glyplanke, en gratis parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Kam'Bati River Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang