Kampala Gaste Plaas
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit in 'n oopplan-kombuis, eetkamer en 'n leefarea met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n warm stort en braaigeriewe. Die eenheid het nie elektrisiteit nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie nuwe en suite-kamers bied slaapplek vir 2 mense. Elk van die kamers het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat met 'n stort ingerig is. Daar is ook 'n yskassie, 2 glase, 'n ketel en 2 bekers met 'n tee/koffie-skinkbord in elke kamer. Kamer 7 bied 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis het slaapplek vir 6 mense in 2 slaapkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer is ingerig met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en sitarea wat nog 2 enkelbeddens bevat. Die huis bied 'n binnebraai, 'n stoep met 'n oop buitebraai, 'n badkamer met 'n stort en pragtige uitsigte van die berge. Daar is geen elektrisiteit in die eenheid nie, maar kerse en lanterns word voorsien. Let asseblief dat die pad na Sahara nie vir sportmotors geskik is nie. Ons beveel aan dat 'n bakkie gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 mense in 2 slaapkamers en het 1 en suite-badkamer. Hierdie huis is nie kindervriendelik nie. Geen persone onder 15 jaar nie. Vas aan die hoof-lodge met 'n privaat ingang. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis (ten volle toegerus) en -leefarea met nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die groot, gesellige stoep het 'n braai-area en bied fantastiese uitsigte oor die bergreeks, wingerde en boorde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Een van die 2 badkamers het 'n bad, die ander een het 'n stort. Daar is 'n ruim oopplanvertrek met 'n sitkamer met 4 enkelbeddens en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die groot oop stoep het 'n braai-area wat fantastiese uitsigte van die sonsondergang oor die bergreeks, wingerde en boorde bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Santa Maria bied slaapplek vir 8 mense. Dit bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en een het 2 enkelbeddens. Die volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer is oopplan. Albei badkamers het 'n stort. Daar is 'n oopplanvertrek met 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die groot stoep het 'n braai-area en bied fantastiese uitsigte van die sonsondergang oor die bergreeks, wingerde en boorde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste met 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n kombuis, kaggel en eetkamer. Die eenheid het ook 'n buite braai-area en 'n stoep met fantastiese uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie bespreking wat op dieselfde dag gemaak word kan akkommodeer nie.
Hout word voorsien vir 'n addisionele fooi van R1 x die hoeveelheid hout wat benodig word. Bv. R100 = 100 stukke hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang