Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kampala Gaste Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Kampala Gaste Plaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cornelia N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly! Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en gasvry. Alles baie mooi netjies. Die kamer het 'n heerlike stoepie en pragtige uitsig.

Pierre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Lekker gewees.

Net jammer ons het geen water gehad ons laaste oggend en niemand was beskikbaar om te help nie.

Chris G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Het gebly vir 'n vriend se bachelors. Plek was mooi skoon en al die nodige geriewe was daar. Lekker naby aan wynplase en kan nie breek setup.

Kontakpersoon het baie goed kommunikeer met duidelike instruksies vir in- en uitklok.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons is bly jy het jou kuiertjie by ons geniet.
Hartlike Kampala groete,
Lizelle

Kampala Gaste Plaas
Barney G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney G

Perfekte wegbreek.

Alles was uitstekend. Die bespreking, kommunikasie, netheid, aanwysings, ligging en fasiliteite was puik. As jy wil wegkom van die besige en gejaagde lewe en rustig wil ontspan in stilte is Kampala 'n goeie opsie.

Morne R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne R

Absoluut fantasties.

Kampala is baie netjies, rustig en het die mooiste uitsig oor die berg.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

Ons is baie bly julle het jul tydjie op Kampala geniet. Baie dankie vir die mooi resensie!
Hartlike Kampala Groete.
Lizelle

Kampala Gaste Plaas
Lee-ann L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann L

Het my wegbreek baie geniet by Kampala ─ rustig, netjies toegerus en die gasvryheid is wonderlik! Voel sommer dadelik tuis.

Die plaas is netjies onderhou, maklik om te vind en die woonplekke is baie mooi en goed toegerus vir enige geleentheid.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Lee-Ann. Ons is bly jy het jou verblyf op Kampala geniet. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Hartlike Kampala Groete,
Lizelle.

Kampala Gaste Plaas
Lianie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie D

Gerieflike selfsorgverblyf in pragtige natuurskoon.

Die selfsorgeenheid het alles wat ons nodig gehad het. Die stoep en buitebraai met die uitsig oor die plaas was 'n groot pluspunt.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

So bly jul het jul verblyf op Kampala geniet. Baie dankie vir die mooi resensie.

Kampala Gaste Plaas
Rozanne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne V

Poor management and dirty accommodation.

What a beautiful farm in such a beautiful area with beautiful hiking trails and lookout points. It is just such a pity about the state of the accommodation and the disinterest of the management. We paid R2300 for the unit (Sahara) for 2 nights. Before we arrived, I was sent an SMS from the manager to tell me to see info for the farm. No directions were sent and my reply to the number asking where to find the directions was unanswered. Thank goodness we could use Google maps and arrived there safely. When we arrived at the gate of the farm, I phoned the the number that was given with the booking and which I received an SMS from. The lady (Elmarie) gave us the code to the gate and said we could go straight to the unit and did not need to report to reception. On arriving at our unit, we were amazed at how beautiful and secluded it was. This quickly changed as we entered the unit. It was immediately evident that the unit had not been cleaned properly since the previous guests were there. The bathroom bin had used plasters and a used disposable razor in. There was also toothpaste splatters on the counter and in the basin from the previous guests. The bin and the sink in the kitchen was also dirty. The water in the shower constantly went from scalding hot to ice cold and this made it very difficult to shower with our toddler daughter. The bathroom also had the most horrific sewage smell for our entire stay. When we entered the bedrooms, it was clear that the bedding had not been cleaned recently as there was gecko poo on it. We did enjoy the beautiful big geckos on the ceilings but it was evident that the bedding hadn't been changed before we arrived. The website also mentioned a beautiful stoep and outside braai. The stoep is beautiful but the braai is old, rusted and had holes in. Seeing that the bases of the beds, the inside braai and the seating area outside are all made from stones, I don't understand why the outside braai area was not built like that? Being an avid animal, insect and nature lover, it was quite disheartening to find Doom and Raid in every room in the house. I don't understand why any owner or management would want to advocate spraying this poison especially with birds and reptiles around. As we had no communication from the management, I sent Elmari an SMS the day before we had to leave to ask if there is a specific time we need to check out and what we need to do with the keys of the unit. I never received a reply and we decided that we were a bit over the stay and left at 10AM the morning. We would have loved to have met the managers and to find out what other things there were to do in the area but we felt as if the management could not care less about us. Up until now, I still haven't received a reply from Elmarie and I find it quite shocking and rude. Unfortunately we will not be returning to this beautiful farm and will also not be recommending it to anyone.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

We full-heartedly apologise for any inconvenience experienced during your stay at Kampala. We will utilize this feedback to continuously improve our service and accommodation.


Kampala Gaste Plaas
Everil T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everil T

Fantastic.

Awesome getaway place.

Gradwill C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C

Beautiful, peaceful.

Like that the houses are not that close to each other.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, rustig.

Hou daarvan dat die huise nie so naby mekaar is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Uitstekend!

Baie lekker verblyf. Rustig, met asemrowende uitsigte. 'n Moet vir enige iemand wat tyd met die familie wil spandeer weg van die stad af.

Dirk L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Ongelooflike rustige kuier.

Die stilte van die aand dreun in jou ore. As jy wil ontspan en nie gesteur wil word deur jou bure, is Kampala die oord. Pragtige akkommodasie en goed toegerus. Heerlike omgewing van Bonnievale en Robertson om bergfiets te ry. Kampala se paaie bied ook 'n bietjie van 'n uitdaging vir die fietsryer. Dankie Chris en Elmarie vir julle gasvryheid.

Lawrence S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence S

Het die oulike verblyf en pragtige omgewing terdeë geniet.

Was net wat ons nodig gehad het!

Kyle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kyle L

Ongemaklik en onplesierig.

Ons moes 'n hele dag wag vir yskas om koud te word, geen mikrogolf, dit sal makliker wees om kos op te warm. Toilet en stortgeriewe wat buite is, werk nie gedurende koue weer. Verskriklike reuk in badkamers.

Mericke D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mericke D

Wonderlik.

Perfekte wegbreek! Baie lekker.

Kobus B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Ons het baie lekker gekuier.

Adri het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Hendri V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri V

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer so maak.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer so maak. Die ligging en uitsig is ongelooflik. Die eenheid is baie goed toegerus. Adri was altyd reg om te help indien nodig.

Gladys X - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys X

Hemels.

Gasvryheid, ontvangs, veiligheid, verblyf, rustigheid. Alles en meer. Dankie Adri jy is die beste. Beslis 'n 5 ster gasteplaas.

Keith H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H

Besonderse plek.

Ons het baie lekker gebly. Sal verseker weer gaan.

Carine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Wonderlike, rustige, skoon, netjiese en die belangrikste, veilige verblyf.

Ek sal enigetyd Kampala aanbeveel vir 'n asemrowende wegbreek! Kan nie wag om weer te gaan nie. In die somer kan dit dalk net bietjie warm word, so 'n klein plonspoel sal awesome wees hier. Baie dankie vir die ys, dit het ons lewe gered.

Marina V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Wonderlik.

Ek het 'n email van Kampala gekry met die padkaart. Hulle aanwysings is ongelooflik akkuraat. Selfs ek wat rigtingloos is, kon dit maklik kry. Die huise sonder elektrisiteit het my laat verlang na my ouma se huis. Daar is als wat mens nodig het. Dis skoon en baie netjies. As jy die eienaar nodig het, is sy dadelik met jou in verbinding. 10/10 vir diens en verblyf.

Wessel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Weg van mense!

Ons is baie gasvry ontvang deur Adri en haar seun. Dit was heerlik om alleen in die natuur te kuier sonder hordes vakansiegangers om ons. Ryk voëllewe. Neem gerus kamera saam!

Ilona O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona O

Oulike verblyf in 'n pragtige omgewing.

'n Klein gedeelte grondpad om tot by die huis te kom, maar absoluut die moeite werd. Die huis was pragtig skoon, alles wat jy nodig het is daar (beddegoed, handdoeke, ens). Heerlik gekuier by die koolstoof en vuur buite, sal definitief teruggaan.

Fanus H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H

Baie oulike plek en heerlik gekuier.

Ons het net bietjie koud gekry. Dalk 'n kombers of twee ekstra asb?

Sanet G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Hierdie is regtig ‘n juweel met ‘n ongelooflike uitsig, baie bekostigbaar en die beste plek om regtig te rus.

Kampala plaas het ons aangenaam verras. Fantastiese verblyf en geriewe teen bekostigbare tariewe, die mooiste uitsigte, heerlike kampvuur en sommer net lekker rus. Ons het so lekker gerus dat ons nie eens die omgewing verken het nie. So ons sal weer moet gaan om te gaan verken.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

Beste Sanet

Baie dankie vir jou resensie oor Kampala, ek waardeer dit opreg. Probeer ook volgende keer die Santa Maria huis. Voorspoed vir die jaar en alles wat mooi is.

Kampala groete
Adri

Kampala Gaste Plaas
Jurie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie G

Lekker rustig saam met vriende. Mooi uitsig.

Lekker gebly, rustig saam met vriende. Lekker wegbreek.

Ruan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Santa Maria is uitstekend ingerig en netjies met pragtige uitsigte en stilte.

Baie dankie vir jul gasvryheid Adri. Ons het heerlik gekuier op die groot stoep en braaivure en lekker gerus op jul pragtige plaas.

Angelique J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Rustige wegbreek in die natuur.

Ons het 'n heerlike naweek by Kampala spandeer in die mooiste huis Santa Maria. Die uitsig oor die vallei en berge is asemrowend. Die stilte en natuurgeluide absolute siels-kos. Die hemelruim in die aand is so skoon dat dit gevoel het ons kan die sterre aanraak. Dit is 'n plaas waar dadelik veilig en tuis gevoel het. Die eenheid is beslis een van die beste toegeruste selfsorgplekke waar ons nog gebly het, van potjiekospotte, stirfry-plaat vir die vuur tot 'n elektriese snackwich-masjien, alles om 'n kuier so gerieflik en gemaklik te maak. Of jy 2 of 8 is, hier kan jy lekker kuier en lekker slaap. My groot bederf was die twee donkie kinders, Aflos en Abraham, so as iemand hierdie lees en besluit om te gaan kuier - pak vir hulle appels en wortels vir 'n bederfie in en moenie van die 3 mak bokke vergeet. Adri en Schalk is besig om Kampala in 'n baie besonderse plek te omskep en ons gaan beslis terug en gaan op datum bly met die shows wat hulle daar aanbied.

Danie R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Rustig.

Baie netjies en goed toegerus. Adri en haar span het moeite gedoen om ons verblyf by Santa Maria so aangenaam moontlik te maak. Vir 'n rustige wegbreek van die gejaagde lewe is Kampala ideaal.

Kampala Gaste Plaas se terugvoer

Goeiemore Danie
Ek is baie bly dat jul die tydjie geniet het op Kampala. Maak gerus weer so in die toekoms, veral in die wintertyd.
Kampala Groete
Adri

Kampala Gaste Plaas
Soné V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soné V

Heerlike 'rus-vir-die-siel' verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Pragtige omgewing! Adri was baie behulpsaam en net 'n whatsapp weg. Plek is netjies en skoon. Grondpad bietjie sleg vir motors (ons darem met bakkies gery). In die geheel was dit 'n wonderlike naweek gewees!

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YTlkMzhmLTU0ZDQtNGNjOC1hM2MyLWY3OTRhOWExYjliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Kampala Farm Bushmansriver/McGregor Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000888888889 20.015527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang