Kampala Gaste Plaas
Kry 30% af vir verblyf voor 20 April 2025. Bespreekbaar tot 6 Mrt 2025
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 050R735 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kampala Gaste Plaas is 13 km buite Bonnievale op die Boesmansrivier-pad in die rigting van McGregor geleë.
Kampala kry sy naam van Uganda se grootste stad.
Verblyf is beskikbaar in 6 huise en 7 en suite-kamers. Daar is ook 2 funksie-lokale met plek vir 60 gaste. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Daar is ook 'n braai-area.
Dié verblyf is rolstoel-riendelik en troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Daar is ook veilige parkeerplek. Die banketsaal is toegerus vir 150 tot 200 gaste.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Kampala Gaste Plaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang