Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kampala Gaste Plaas

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kampala Guest Farm is 13 km vanaf Bonnievale, op die Boesmansrivierpad, in die rigting van McGregor geleë. Kampala ontleen sy naam aan Uganda se grootste stad en is lukraak oor sewe heuwels versprei. Soos die son op Kampala sak, sal die majestueuse 7 berge jou oog vang.

Verblyf bestaan uit 6 huise, 7 en suite-kamers en 2 venue-kamers, wat geskik is om altesaam tot 60 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien dit gereël word. Die banketsaal is toegerus vir 150 tot 200 gaste.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Kampala Gaste Plaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kampala Gaste Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YTlkMzhmLTU0ZDQtNGNjOC1hM2MyLWY3OTRhOWExYjliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Kampala Farm Bushmansriver/McGregor Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000888888889 20.015527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang