Kaoko Mopane Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
- Vanaf R2 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaoko Mopane Lodge bied B&B-verblyf sowat 5,5 km vanaf sentrale Opuwa, in die Kunene-streek van Namibië.
Verblyf word in 9 gastekamers gebied. Die gastekamers is langs 'n droë rivieroewer geleë en bied pragtige uitsigte en privaatheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is met 'n yskassie toegerus. WiFi is by die hoofarea van die lodge beskikbaar waar gaste ook braaihout kan koop.
Daar is ook 2 kampeerplekke: 'n groepkampeerterrein en 'n kampeerterrein. Die groepkampeerterrein kan 20 gaste akkommodeer en die kampeerterrein het 7 kampeerplekke wat 6 gaste per kampeerplek kan akkommodeer.
Gaste kan voetslaan, draf, bergfietsry en voëlkyk by die lodge. Kulturele toere kan ook gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
- Gaste dink Kaoko Mopane Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang