Karelize Selfsorg Suites Benoni
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix (geen DStv) en gratis WiFi. Dit is in die pragtige agtertuin langs die swembad geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
L3 het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix (geen DStv) en gratis WiFi. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 kind in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank/hoekie met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid het sy eie privaat tuin met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid L4 is in die hoofhuis op die perseel en die ingang is in die hoofhuis. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en 'n tweeplaatgasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid L5 het 'n koninggrootte-bed en 2 slaapbanke vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier en 'n tweeplaatgasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longfellowstraat 4, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang