Karelize Selfsorg Suites Benoni
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sorika V - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Karelize Selfsorg Suites Benoni se terugvoer
Thank you for your kind review.
We are happy to see our guests are taken care of and look forward to having you stay with us again.
Kindest regards,
The Karelize Team
Frieda G - Mei 2024
Algehele gradering
Was gerieflik naby lughawe.
Karelize Selfsorg Suites Benoni se terugvoer
Beste Frieda.
Dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Die eenheid waar julle tuisgegaan het is 'n familie-eenheid en het tot dusver baie goed vir 'n gesin gewerk. Ons het uit ons pad gegaan om julle versoeke te akkommodeer bv. die gloeilamp wat geblaas het in die toilet en die DSTV-dekodeerder te herstel. Dit is normale verloop van dinge en ons sal dit waardeer indien jy ons direk in kennis kan stel van enige ander onderhoud items wat aandag kort.
Ons aanlyn inligting stipuleer dat ons 'n self-sorg fasiliteit/AirBnB is en nie oor 'n ontvangs beskik nie. Dit is die norm dat self-sorg en AirBnB nie 'n ontvangs area het nie. Die perseel is ook duidelik gemerk maar ons sal dit in streng oorweging neem om nog naamborde en aanwysings op te rig, veral vir mense wat nie bekend is met die area nie. Baie dankie vir hierdie voorstel.
Vriendelike Groete
Tania
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longfellowstraat 4, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang