Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mornay L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Net wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Dit was presies wat ons nodig gehad het en die see-uitsig was wonderlik. Loopafstand van die see en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kuier was asemrowend. Stunning sea view. Die kuier was chilled vibes. Alles was up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Hallo Althea, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons gaste se gemak is ons prioriteit en dis lekker om te hoor dat ons suksesvol was. Kom kuier gerus gou weer! Beste wense, Frans vir die Karibu-span

Lionel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsverkwikkend. Ek geniet dit altyd om by Karibu oor te bly. Die verwelkoming, gasvryheid en ondersteuning van die gasheer is uitstekend. Dit is feitlik 'n paar tree van die strandfront af en hemels om met die gerol van die branders aan die slaap te val. Uitnemend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Beste Lionel, vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis 'n voorreg om julle te ontvang en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Beste wense, Frans namens die Karibu-span

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Puik verblyf! Vanaf aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse bederf om by Karibu te bly. Ek is selfs op my verjaarsdag met persoonlike gelukwense en ʼn geskenk verras. Die ligging is uiters goed, baie veilig en die eenheid is lieflik. Danie het spesiaal moeite gedoen, veral om die TV aan my te verduidelik. Beveel Karibu sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Hallo Amanda, ons opregte dank vir jou mooi woorde. Ons is baie dankbaar dat jy jou verblyf geniet het en ons is opgewonde om jou weer te ontvang. Beste wense, Frans namens die Karibu-span

Lizette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjiese veilige akkommodasie. Gasvryheid en behulpsaamheid uitstekend. Netjies, veilig en rustige akkommodasie. Gaan beslis weer daar bespreek met ons volgende kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Beste Lizette, baie dankie vir al die komplimente! Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Beste wense, Frans (vir die Karibu-span)

Quinton F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Had top floor. View over ocean breathtaking. Absolutely phenomenal. Friendliness, staff very supportive in all aspects.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Dear Quinton, thank you very much for your wonderful review! We are thrilled that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Truly a home away from home to enjoy a relaxing break. In my view you could ask for nothing more from a self-catering holiday establishment. Extremely clean and comfortable with everything you would need. Close to the rock pools and lovely walks to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Dear Michael, thank you very much for your kind words. We're excited to hear that we exceeded your expectations and we look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Elmine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige ligging. Vriendelike diens en eienaar is baie hulpvaardig. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Hallo Elmine, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom kuier gerus binnekort weer! Beste wense, Frans vir die Karibu-span

Melite S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies en vriendelik ontvang! Baie lekker gebly en gaan vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Hallo Melite, ons waardeer jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer! Groete, Frans namens die Karibu-span

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige selfsorgplekkie met alles wat nodig is. Die plekkie is baie mooi en het alles in wat nodig is. Die water en sap in die yskas was 'n lekker bonus. Die plekkie is beurtkrag-vry wat heerlik is. Dis stapafstand vanaf die see en jy hoor die branders duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Karibu Self-catering Accommodation
Hallo Johan, ons opregte dank vir jou terugvoer! Ons gaste se gemak en positiewe ervaring is vir ons baie belangrik en dis goed om te hoor dat ons jou verwagtinge oortref het. Kom kuier gerus weer. Beste wense, Frans van die Karibu-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 929
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 929
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae270353132ebf437a1eae31688f6a23bb5c4e1e07767b5ff1d4b2dbe4cb076dc22aa76ccadb473fc5b7dee130157e55698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R929 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang