Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Self-catering Accommodation bied gehalteverblyf in Vermont, Hermanus aan vakansieganger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied. Die eenhede het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n groot stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, rooster en verskeie kombuisware toegerus. Die leefarea het ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV en DStv. Die eenheid het ook WiFi.

Die woonstelle het elk privaat braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sakiena D
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. The stay was amazing. Location very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Louise V
5.0
Ons sal terug wees binnekort. Baie netjies, perfek geleë, baie vriendelik ontvang.
Feb 2025
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig beter as op foto's. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Bietou se uitsig is baie mooier as op foto's. Sal beslis weer gaan.
Feb 2025
Elmine S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. 4de keer daar gebly, bly my favourite.
Jan 2025
Charlton B
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful, will definitely visit again. It was very nice. We will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karibu Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae270353132ebf437a1eae31688f6a23bb5c4e1e07767b5ff1d4b2dbe4cb076dc22aa76ccadb473fc5b7dee130157e55698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang