Karivo Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M53, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karivo Lodge is 85 km buite Windhoek. Dié lodge skuil teen 'n berg en bied 'n prentjiemooi uitsig oor die omgewing.
Daar is 13 suites wat individueel versier is. Elke suite het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, asook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke suite het ook 'n yskassie en gratis WiFi.
Ontbyt is by die tarief ingesluit, en alle ander maaltye word in die restaurant op die berg teen ekstra koste bedien. Die lodge het ook 'n kroeg, sitkamer, swembad en konferensiekamer.
Aktiwiteite op die perseel sluit begeleide voetslaanroetes, wildritte en perdry in. Karivo Lodge is 50 km vanaf Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanjo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- M53, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Karivo Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M53, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang