Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kariza

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Kariza
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amy C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C

Perfect getaway!

Relaxing and cozy stay! Divine! We had everything we needed! So lovely.

Kariza se terugvoer

Hi Amy
So glad you enjoyed your stay.

Kariza
Felicia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Dis was lovely.

Kariza is 'n mooi rustige plekkie. Baie stil. Daar is alles wat jy nodig het. Het dit geniet.

Jeanine R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Huis weg van die huis. Ruim, gerieflik, gemaklik en spesiale touches van R gaan.

Heerlik gebly. Eienaars is baie vriendelik en gaan die ekstra myl.

Kariza se terugvoer

Hi Jeanine
So bly julle het die kuiertjie geniet!

Kariza
Jacobus D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Die vier dae se verblyf was wonderlik gewees.

Die kwaliteit van die plek is uitstaande. Die plek is netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het is in die woonstel. Ons kan die verblyf werklik aanbeveel.

Kariza se terugvoer

Hi Jacobus
So bly julle het die kuier geniet!

Kariza
Marita G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G

Gaan terug vir nog!

Fantastiese verblyf! Beveel aan vir enigeen!

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

O.

Die akkommodasie is perfek gelee en het alles wat jy kan nodig hê. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O

Baie netjiese verblyf sowel as die area.

Baie netjiese verblyf, mooi area en baie skoon. Vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Tshepisho M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepisho M

We spent 6 days over New Years at Kariza.

The hostess, Karen was the best. We had a beautiful stay and loved the area and the beautiful home. She went the extra mile by giving us things to go to the beach like an umbrella and blankie which meant a lot, thanks for the warmest hospitality. We felt at home the minute we arrived thanks for allowing us to stay at your beautiful home, thank you ever so much.

Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Second time here and will visit again. Lovely stay!

See stars.

Andre S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie lekker.

Behalwe vir die bouwerk direk langs die blyplek, was dit baie lekker. Daar is geen selfoonopvangs in die blyplek nie behalwe WiFi, dus geen steurings nie.

Leon L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Dit was fantasties. Gaan beslis weer terug gaan.

Aangrensde bouwerk het bietjie geraas, maar ons was vooraf gewaarsku. Heerlik gekuier.

Paul C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Great stay!

We had a lovely time. Thank you!

Pierre K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Kariza is pragtig, skoon en baie gerieflik.

'n Baie oulike plek wat ek definitief sal aanbeveel aan almal.

Hendrik B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Baie mooi woonstel met 'n lieflike bed.

Lekker, rustige area.

Casparus T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casparus T

Goed toegerus, mooi, nuut en skoon!

Die eenheid voel splinternuut en duursame vloere, kaste en badkamer maak die besoek so spesiaal. Die tuin is pragtig en die ligging is weg van die dorp en geraas. Ons het dit baie geniet.

Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Peace and tranquility

Thank you Karen for a wonderful stay. Just what we needed. Everything was perfect. The house is well-equipped and everything we needed was on hand.

Janette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Pragtig, stylvol.

Die eenheid is pragtig en stylvol gemeubileer en die gasvrou, Karen, was baie vriendelik en hulpvaardig. Die elektriese warmkombers het ons lekker warm gehou in die koue reënweer.

Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie netjies ruim woonstel.

Baie netjies en skoon met ekstra geriewe beskikbaar. Die gasgeyer was 'n probleem met kokende of yskoue water.

Gavin G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin G

'n Mooi storie.

Kariza was 'n bitter baie lekker plek gewees, ons het dit baie geniet.

Marlize B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Fantasmagories!

Dit was 'n welkome rus vir ons in 'n gejaagde wêreld. Dankie.

Ronel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Die kuier was so lekker, ontspanne en goeie waarde vir geld.

Baie goeie gasheer en gasvrou met 'n passie vir wat hulle doen. Ons het welkom gevoel en hulle het ons as gaste waardeer.

Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Pragtige plekkie om by te bly met mooi uitsigte van see in die verte. Baie goed toegerus en nog meer.

Die ideale plek om te kom uitspan en die siel kos te gee en net te ontspan.

Hayley B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Better than expected.

The hosts were lovely, friendly and gave us privacy. The accommodation far exceeded expectations.

Wynand C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C

Ons het vir een aand daar gebly en as ek ooit weer Yzerfontein toe gaan is dit die plek waar ek sal bly. Ongelooflike plekkie en mens voel tuis en baie welkom.

Die plekkie se uitsig oor die see is ongelooflik.

Adriaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Beste bestemming in die Weskus. Gaan beslis weer ’n draai maak.

Die kliëntediens was awesome. Vriendelike gesigte wat na jou belange omsien. Gaan beslis weer ’n draai daar maak. Akkommodasie was uit die boonste rakke.

Nicole L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Everything about the place was amazing.

Best experience. Will be returning. The host was very accommodating and kind.

Renzmaré N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renzmaré N

Baie lekker woonstel, wat lekker na buite lei! Vriendelike gasheer!

Stapafstand vanaf die strand. Baie skoon en netjies. Het see uitsig. Kan lekker buite op die stoep kuier!

Walter G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G

Baie netjies en aangename eienaars.

Het ons 2 aande baie geniet, en beveel dit aan.

Linda M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Pragtige woonstel, baie gerieflik ingerig, asemrowende see-uitsig.

Ons het 'n heerlike naweek by Kariza geniet. Die woonstel is ruim en gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir 'n vakansiewegbreek. Die sitkamer het 'n asemrowende uitsig oor die see. Die koninggrootte-bed in die slaapkamer het 'n sagte matras en verseker 'n rustige en gerieflike nagrus. En suite-badkamer en stort is baie ruim. Veilige parkering en baie rustige omgewing. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons beoog om so gou moontlik weer by Kariza tuis te gaan.

Yvette P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P

Awesome.

Great place all round.

Miranda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B

Pragtige netjiese, skoon en gerieflike eenheid met 'n uitsig oor die see in die verte.

Ons het lekker by Kariza gebly. Ruim en gerieflik. Die gasvrou en -heer is vriendelike mense wat jou laat tuis voel. Dis ook lekker sentraal geleë t.o.v. blommekyk in Weskus Nasionale Park asook Darling. Lieflike staproete al langs die see.

Liezl M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Baie netjies en skoon. Goed toegeruste kombuis.

Baie oulike plek. Skoon en netjies. Ideal vir wat ons nodig gehad het.

Corrine K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine K

Lovely place, just disappointed that we had to wait an hour and a half before we could book in.

See stars.

Kariza se terugvoer

Dear Corinne,

Thank you for your feedback.

Our normal check-in time is 15:00 as it gives us enough time to prepare a 11/10 establishment when the previous guests have left the same morning. Unfortunately, there was nothing we could do about that. We know it was a special time for the 3 friends.

We would love to welcome you again at Kariza!

Regards,
Karen Schräder

Kariza
Karien O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien O

Baie nuut en netjies.

Vriendelike eienaars en baie goeie diens.

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55cad5d946b57bf6bb763c2e815e2688b348870aec4889e3550001c2aedeb5fa75dae7322f9b79d528999087cabd9b56ea26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 3 mense 35 5 1 5 21 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.368967759434 18.172628545438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang