Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kariza

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kariza is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 3 gaste in Yzerfontein bied. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien, oond, stoof en skottelgoedwasser toegerus.

Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 3 en die sitarea het gemaklike sitplek en die volle DStv-pakket. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na die onderdakstoep met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die groot onderdakstoep het 'n gedeeltelike see-uitsig in die rigting van Tafelberg en 'n volledige uitsig oor die Dassen Island-vuurtoring. Die breek van branders kan gehoor word en die eiendom is net 'n kort stappie na die strandfront aan Pearl Bay se kant.

Parkeerplek is in die oprit of op die perseel beskikbaar. Die stoep het 'n houttafel en 'n braai en daar is sonstoele op die grasperk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Amy C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway! Relaxing and cozy stay! Divine! We had everything we needed! So lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Felicia S
Saam met lewensmaat
5.0
Dis was lovely. Kariza is 'n mooi rustige plekkie. Baie stil. Daar is alles wat jy nodig het. Het dit geniet.
Jun 2024
Jeanine R
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Ruim, gerieflik, gemaklik en spesiale touches van R gaan. Heerlik gebly. Eienaars is baie vriendelik en gaan die ekstra myl.
Apr 2024
Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Die vier dae se verblyf was wonderlik gewees. Die kwaliteit van die plek is uitstaande. Die plek is netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het is i...
Sien meer
Apr 2024
Marita G
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan terug vir nog! Fantastiese verblyf! Beveel aan vir enigeen!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kariza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55cad5d946b57bf6bb763c2e815e2688b348870aec4889e3550001c2aedeb5fa75dae7322f9b79d528999087cabd9b56ea26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 3 mense 35 5 1 5 21 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.368967759434 18.172628545438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang