Karoo Country Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R1 097 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg.
Verblyf word in kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aangebied. Die kamers het elkeen 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het en suite-badkamers.
Daar is 'n kroeg, heerlike buitelug-sitareas, en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Country Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap