Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Country Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die gasheer en -vrou het ons soos familie laat voel en laat besluit dat hierdie plek. Ons het verskriklik lekker gebly. Die diens was puik, en die aandete en ontbyt wat voorgesit was, uit die heel boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wow, the best. Gasvryheid en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekend en gasvryheid! Baie gasvryheid met heerlike aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lucille S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vanaf Pretoria na die Tankwa Karoo/ Kaapstad is dit 'n goeie oornag stop in die platteland. Die eienaar se vrou het 'n heerlike tuisgemaakte maaltyd aan ons voorgesit vir aandete. Voor aandete kon ons 'n drankie geniet in die kroegie van die Inn. Beurtkrag was geen probleem nie; die kragopwekker het sy werk gedoen. Na ete het ons buite gesit onder die ongelooflike sterrehemel. Ons kon lekker warm bad en onder 'n muskietnet 'n heerlike nagrus geniet. Vriendelike, gasvrye diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Unieke ervaring. Dit was 'n positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Belewenis saam met baie vriendelike mense. Baie lekker ervaring in 'n Karoodorpie. Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lineke H
1 nag
4.8
Des 2023

Karoo-hotel uit 'n vorige era; 'n unieke ervaring. Mooi ou Karoo-hotel met groot kamers, houtvloere en 'n fraai outydse gevoel. Dit kan doen met 'n bietjie ekstra versorging (bv. in die badkamers) maar was steeds 'n goeie oorslaapplek op ons lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ane E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Lekker gebly, netjiese plek met vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Clean, quiet and familial. Fun vintage Inn run by the most friendly couple who still fed us even though we arrived later than expected. The accommodation is old-school but in a way that makes you want to photograph the place. Safe parking behind a locked gate and close to the highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 097
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 097
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645bfec1e6dfc928dc7b00d8e47cc2122f255284c9ba2828d0e4b1a1d894a24da17ef7b092fb0554a8ed356049fec866ae97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 097 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 2 Mark Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.57686539017 22.881212249965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang