Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Dome

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdeboo-afdraai, Uitkomst-plaas, 32,7 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Dome bied 'n unieke glanskamp-ervaring in die veilige Kamdeboo Bewarea. Die dome is aan die voet van die ruwe Kamdeboo-berge geleë, net 25 minute se ry vanaf die bekoorlike dorpie Graaff-Reinet.

Die dome bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n kouewaterbad.

Die dome het 'n aparte rondawel met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n uitsig oor die omgewing.

Buite is daar 'n houtdek met sitplek, braaigeriewe en gratis hout. Karoo Dome is gedurende die warmste somermaande gesluit, maar is 'n ideale bestemming vir diegene wat in 'n ongerepte omgewing wil ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kamdeboo-afdraai, Uitkomst-plaas, 32,7 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdeboo-afdraai, Uitkomst-plaas, 32,7 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fb69e1b1612e8042a1a9b293221fa0adcd41b120277b306e0f2f0ba733003333c6edb7eee058712d89bca0099ea21017092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Camdeboo Turn Off Uitkomst Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.200020757221 24.322454669014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang