Karoo Koelte Accommodation
Beskrywing
Die stoepkamer is aan die voorkant van die huis met uitsig oor die tuin. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Ander geriewe sluit elektriese komberse en paneelverwarmers in. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkallinne en 'n waaier word voorsien. Verder is daar 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en dit is rolstoelvriendelik met 'n gebruikersvriendelike stort. Die stort en krane is so ontwerp om parapleë en kwadrupleë te akkommodeer en die perseel is ook deur 'n rolstoelverbruiker getoets. Perkallinne en 'n waaier word voorsien. Die kamer het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir 2 gaste wat beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkallinne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers in. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is apart van die hoofgebou en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Die badkamer het ' n stort-oor-bad. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook beskuit. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse en 'n paneelverwarmer in die kamer in. Rook is verbode in die woonstel en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap