Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Koelte B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers.

Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, woonstel en withuis is apart van die hoofhuis en het kombuisies wat elk toegerus is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die en suite-kamers (Stoep, Pers, Oranje en Groen), beskik elk oor dubbel- of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elkeen van hierdie kamers is individueel versier en die kamers is met lugversorging of waaiers ingerig. Perkalline, koffie- en teemaakgeriewe met beskuit word voorsien, Die kamers is ook toegerus met elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamers en skoonmaakdienste is daagliks beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jessie M
5.0
Rustig, gemaklik en gasvry. My 2 seuns het daar oornag oppad huis toe van Potch af. Hulle was baie beïndruk met die gasvrou en die kamer waarin hulle ...
Sien meer
Nov 2024
Dennelize L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige oornag plekkie. Baie lekker plekkie met die dierbaarste ou tannie wat jou dadelik laat welkom voel.
Sep 2024
Christiane K
5.0
Very pleasant, comfortable, very clean. The host was a lovely lady, very welcoming. The place was very neat and clean. Spent a very com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Alles wat nodig is, is in die kamer. Anna is 'n hulpvaardige en vriendelike gasvrou.
Jul 2024
Theuns L
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel! Vriendelike diens in regte outydse styl!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Koelte B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang