Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Kooi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ignatius F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Great experience, it will be part of my trips from now on. Due to its location, it's the best place to rest and prepare for the journey north or south. The hosts were welcoming, the place was immaculate. It felt like home even for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies met alles wat nodig is en 'n baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik. Ek en my seun het die oorbly baie geniet en was verstom oor alles wat in plek was, asook die reëling met 'n nabygeleë restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasmagoriese en lekker verblyf. Ek sal Karoo Kooi oor en oor kies. Die plek is baie netjies, pragtig, stil en naby die dorp. Die eienaar was baie vriendelik en het gereeld ingecheck met ons. Die plek lyk net so pragtig soos dit adverteer word. Fotos is die ware weergawe. Sal Karoo Kooi definitief aanbeveel vir my familie en vriende. Dis 'n lieflike en pragtige plek om oor te slaap in Beaufort West. Sien julle binnekort, Karoo Kooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephany F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig en veilig. Baie rustig en skoon! Heerlike plek vir klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. It was only overnight but the accommodation was excellent. I would recommend it to others even for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina V
1 nag
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Plek is super skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Omgewing is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent. Friendly people and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely. So happy with our stay. We travelled with our Staffie and there was water and food ready for him. Thank you! Definitely recommend Karoo Kooi!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderlike plek in hart van Karoo. Lekker plek vir jou en gesin. Jou huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623f980c7cd0c0cb642be050db145298beebbef19c0717273ccbb598ed3758839fd9a25f82934ad615207f553b86d151072e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 17 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.337683188847 22.577495445202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang