Karoo Kooi
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Karoo Kooi is 'n bekoorlike selfsorghuis in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, of groep vriende wat tussen Gauteng en Kaapstad of die Tuinroete reis.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed elk en gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het genoeg sitplek en 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met gratis WiFi en 'n binnebraai-area.
Hierdie huis het buitebraaigeriewe en 'n tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Kooi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap