Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Kooi

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 24 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 31 Des 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 470 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoo Kooi is 'n bekoorlike selfsorghuis in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, of groep vriende wat tussen Gauteng en Kaapstad of die Tuinroete reis.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed elk en gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het genoeg sitplek en 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met gratis WiFi en 'n binnebraai-area.

Hierdie huis het buitebraaigeriewe en 'n tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liza B
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! Exactly what you need after a long journey.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Helen E
Gesin met tieners
5.0
Die ingeboude braai was 'n pluspunt asook die stil area. Mooi huis en dekor. Lieflike, skoon en netjiese huis met dubbel geriewe.
Nov 2024
Rina O
5.0
Rustige Karoo oornag. Netjiese plek met meer as genoeg spasie. Goeie diens en rustigheid.
Nov 2024
Ignatius F
Gesin met klein kinders
5.0
Great experience, it will be part of my trips from now on. Due to its location, it's the best place to rest and prepare for the journey...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Teresa B
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies met alles wat nodig is en 'n baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Kooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623f980c7cd0c0cb642be050db145298beebbef19c0717273ccbb598ed3758839fd9a25f82934ad615207f553b86d151072e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 17 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.337683188847 22.577495445202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang