Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo La Villetta

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frederik D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Maklik, veilig, asemrowend, rustig. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker wil terugkom vir 'n langer tydperk, die plek is so mooi en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah S
1 nag
5.0
Okt 2024

Ongelooflik, 'n plekkie waar jy jouself kan vind en een met die natuur wees. Ek het nie woorde om te beskryf hoe uniek en ongelooflik pragtig julle plekkie is nie. Dis beslis 'n juweel. Mens kry 'n gevoel van vrede, blessings en omgee as mens daar by julle is. Die pragtige natuurskoon, sonsopkoms en sonsondergang gee jou 'n 'sense' van hoe groot God is. Ek sien julle beslis weer gou met die familie. Ek wens julle abundant seëning van Bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Highly recommended. Fantastic! All the amenities that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lafenis vir die siel op 'n Karooplaas. Ons het heerlik gebly. Die plek is volledig toegerus; topgehalte! Iets wat moontlik belangrik is om te weet vir ander reisigers (veral dalk besigheidsreisigers): daar is geen WiFi nie, en mens ry so 'n entjie grondpad (deur twee plaashekke wat iemand moet oopmaak). Het dit ons gepla? Geensins!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Alles was soos verwag en beter. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Karoo La Villetta is pragtig en goed toegerus en bied meer as net 'n oornagplek. Ons het heerlik gerus op die plaas! Karoo La Villetta is pragtig en goed toegerus en bied meer as net 'n oornagplek. Ons het sommer nog 'n ekstra nag gebly nadat ons vir 4 dae die stilte en rustigheid terdee geniet het. Sal beslis weer daar gaan batterye herlaai en ons verlore siele vind. Baie dankie vir jou gasvryheid en die ekstra bederfies. Dit was baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Karoo La Villetta
Dankie, André, vir die mooi resensie. Bly julle het die Karoo-rustigheid geniet. Dit was lekker om julle ook te ontmoet. Mooi loop tot ons weer sien. Karoo groete Janine

Rika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gaan vir die 3d3 keer weer boek. Dis ons stukke hemel daai. Ek het my pa verloor so 6 weke voor dit en dit het my so goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Karoo La Villetta
Rika, altyd lekker om julle te ontvang. Sterkte met jou pad vorentoe. Karoo groete.

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Dit was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal enige tyd in die toekoms weer daar oorbly. Die oornag plekkie by Karoo La Villetta is "hemel op aarde"! Skoon. Netjies. Perfek werkende lugverkoeling in die middel van die Karoo somer! Alles baie beter as "net in orde".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Karoo La Villetta
Dankie Stefan vir die mooi resensie. Dit was lekker om jul te kon ontmoet. Tot ons weer sien. Karoo groete, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 240
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Rhenosterkop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e3ac9c2835a350b05da05930db9885e43425c4a4ec53ef9c5b5ab15e2b57dacbf1047c03a515c76b36c54f5fe33b8218ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 240 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 N1 Rhenosterkop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.218890489589 22.860249384866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang