Karoo Mountain River House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R6 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Karoo Mountain River House is 8 km vanaf Calitzdorp in die hartjie van die Klein-Karoo in die voorheuwels van die Swartberge langs die Gamkarivier geleë.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, 2 wasbakke, 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig op die voorheuwels.
Geriewe op die perseel sluit 'n rivierswembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Gaste kan in die skoon rivier visvang en swem en die wild in die omgewing vanaf die stoep dophou. Daar is ook 'n klein rotspoel waarin gaste kan afkoel.
Calitzdorp is 'n dorpie wat met 'n verskeidenheid besienswaardighede spog en vir wynkelders en vrugte bekend is. Gaste kan daguitstappies oor die Rooibergpas na Van Wyksdorp of deur die dramatiese Swartberge neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Mountain River House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang